Kaas en Marmite Wielletjies

2015-11-09
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

Heerlike versnappering vir ligte middagete tot by die kosblik, so maklik soos koekies eet

1  rol blaardeeg – ontdooi
Marmite smeer
2 kop Cheddar kaas – gerasper

So gemaak

Voorverhit oond 200 C

Rol die ontdooide blaardeeg oop
Smeer lekker dik met Marmite
Sprinkel met gerasperde kaas
Rol nou die deeg in sy lengte gewys op
Sny in wiele, plaas op gesmeerde bakplaat, so 5 cm uitmekaar

Bak vir 15 min tot goudbruin

Geniet

Gemiddelde Gradeering

(5 / 5)

5 5 6
Gradeer hierdie resep

6 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Flippen Lekker Bullybeef Kerrie Jaffles

  • Tuisgemaakte Pastei Kors

  • Steak en Sampioen pastei

  • Smul lekker Sampioen Pizza

  • Peper Biefstuk met Pasteikors

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!