Loader

Jack Daniel’s Malvapoeding

2016-09-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Gee die ou gunsteling ‘n lekker twist; soveel lekkerder die volgende dag !

1 kop strooisuiker
2 groot eiers
1 el appelkooskonfyt
1 1/2 kop koekmeel
1 tl koeksoda
1 knippie sout
2 el botter
1 el asyn
1/2 kop melk
.
Vir die sous:
1 blik ideal melk (ingedampte melk)
4 el botter
1 kop suiker
1/2 koppie Jack Daniel’s Whiskey

.
Voorverhit die oond tot 180 ° C.
Klits die strooisuiker en eiers tot donsig en lig, voeg die konfyt tot en klits tot romerig.
Sif die droë bestanddele in ‘n aparte bak.
Smelt die botter in ‘n kastrol en voeg die asyn en melk.
Voeg die droë bestanddele by die eiermengsel, afgewissel met die melkmengsel by en meng tot goed gemeng.
Gooi in ‘n oondbak en bak vir 35 minute.
Om die sous te maak:
Smelt al die sous bestanddele saam en giet oor die poeding wanneer dit kom uit die oond.
Sit voor warm of koud met roomys

 

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!