Loader

Coca-Cola Hoenderkebabs

2015-12-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

  • Lewer op n stokkie

  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Hoender “Strip-Sub”

  • “Flamed Grill” T-Bone

1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny
1 groot ui, stukke gekap
1 groot groen soetrissie, stukke opgekap
500 ml coca-cola
125 ml sojasous
1 el bruinsuiker
3 el goue stroop
5 ml sout
6 sosatiestokkies in water geweek

ƒRyg die hoenderstukke in op sosatiestokkies om die beurt met uie en soetrissie

ƒMeng die res van die bestanddele baie goed en giet dit oor kebabs
ƒMarineer in yskas vir minstens 3 ure , draai kort-kort om

ƒBak in voorverhitte oond by 180 C in die sous tot glansend bruin,
of oor matige kole, bedruip gereeld met sous

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!