Loader

Hoender Pasteitjies

2012-06-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

Bestandele:

1 pak gemengde hoeder stukke
1 bottel wit wyn (ek gebruik sommer droe wit wyn)
– sout en peper na smaak
– Mixed herbs na smaak
– Hoender speserye na smaak
250ml room
2 uie fyngekap en gebraai
1 pakkie sampioene fyngekap en gebraai
1 pakkie hoender room sop poeier
– water soos benodig
– olyf olie vir braai
– Puff Pastry
– Muffin pan
– Spray on Cook
1 eier vir bo op

1) Gooi die hoender sommer gevries of ontdooi in ‘n groot kastrol saam met die bottel wyn en water soos benodig, gooi dan sout, peper, hoender speserye, mixed herbs by na smaak, en kook dan vir so 1uur of tot sag en dat die hoender van die been afval.
2) Sit die oond op 180grade.
3) Terwyl die hoender kook, braai die fyn gekapte uie en fyn gekapte sampioene in ‘n pan met ‘n bietjie olyf olie tot gaar
3) Rol dan die puff pastry uit op ‘n plat oppervlak met ‘n bietjie meel dat dit nie vassit nie, en spuit ‘n muffin pan goed met spray on cook of smeer met botter. Druk dan sommer met ‘n glas sirkels in die puffpastry en dan kleiner sirkels om dit mee toe te maak.
4) As die hoender sag is haal dit van die bene af en hou die water en wyn waarin dit gekook het.
5) Gooi die room, pakkie hoender room sop poeier, gebraaide uie en sampioene en fyn gekookte hoender saam met die water en wyn mengsel en braai/kook dit tot ‘n lekker dikkerige mengsel.
6) Sit dan in die puff pastry in die muffin pan, sit dan die kleiner puff pastry sirkel oor en druk die puff pastry toe.
7) Smeer met ‘n geklitste eier en bak vir so 40min of tot goud bruin.

Die is ‘n baie maklike manier om pasteitjies te maak en jy kan selfs oorskiet bestandele in die pasteitjies maak…

 

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!