Hoender met soet-kruie sous
2007-04-12- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
10 ml olie
4 hoenderborsies, gehalveer en ontbeen en ontvel
65 ml kruie braai marinade
65 ml gladde ‘blackberry”konfyt
15 ml asyn
12,5 ml worcestershire sous
Braai die hoender 4 minute lank aan elke kant.
Meng die res van die bestanddele goed tot glad. Gooi dit oor die hoender.
Laat dit kook en verminder dan die hitte en laat dit prut vir 3 minute lank of tot die hoender gaar is.