Loader

Hoender Kasserol

2007-03-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

500 gr medium aartappels, in kwarte gesny
500 gr hoender borsies, in repe of blokkies gesny
1 sakkie broccoli
1 blikkie hoenderroomsop
250 gr gekookte ham, in blokkies gesny
250 ml gerasperde kaas
125 ml koppie melk
30 ml gekapte pietersielie
1 knoffelhuisie, fyn gekap

Voorverhit oond tot 180 grade. Plaas die aartappels in ‘n mikrogolfbak met 2 eetlepels water, bedek dit en mikrogolf dit vir 3 tot 4 minute op hoog. Voeg die res van die bestanddele by en meng dit goed. Plaas die mengsel in n oondvaste bak en bak die gereg, onbedek, vir 50 tot 55 minute lank of totdat die kaas begin om te verbruin.

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!