Loader

Herderspastei

2007-03-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

500 g maalvleis
250 ml  groen soetrissie
5 ml chilli poeier
2,5 ml sout
1 pakkie smash of vars kappokaartappels
125 ml gerasperde cheddarkaas

Sit die stoof op volrooster (Grill). Roerbraai die vleis in ‘n pan oor medium hitte totdat dit verbruin het. Voeg die soetrissie, chilli en ‘n kwart van die sout by. Kook dit vir 3 minute lank. Terwyl die maalvleis kook, maak die Smash. Plaas die vleis in ‘n oondvaste bak, smeer die aartappels egalig oor en strooi die kaas bo-oor. Volrooster die gereg vir omtrent 2 minute lank of totdat die kaas gesmelt het.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!