Heerlike Oudtyse Oats Koekies
2013-07-07- Course: Gebak Koekmeel
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.6 / 5)
49 People rated this recipe
Related Recipes:
Jy het nodig:
2 k meel
4 k oats
2 k klapper
2 k suiker
250 g margarien
3 el stroop
2 tl koeksoda
Smelt botter & stroop (moenie kook nie net smelt)
Voeg koeksoda by.
Meng die droeë bestanddele saam
Gooi stroop by droë bestanddele
Gooi in ‘n oondpan en druk vas.
Bak vir ± 10 – 15 min teen 180° C. Haal uit en sny dadelik
.
Comments (2)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by wanda on August 4, 2015
baie lekker
posted by Hanlie on December 2, 2015
Dit lyk baie lekker dankie. Sal ek die klapper kan weglaat en vervang met bv een koppie fyn amandels?