Loader

Gesondheids muffins

2014-02-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2.7 / 5)

2.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Torrijas

  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

Jy gaan nodig he:

4 eiers
175 ml olie
500 ml bruinsuiker
1 liter karringmelk
500 ml semels OF All Bran-vlokkies
250 g pitlose rosyne
750 ml meelblom
500 ml volkoringmeel
25 ml koeksoda
5 ml sout

Maak nou so:

Klop die eiers, olie, suiker en karringmelk baie deeglik saam met ‘n elektriese handklitser of houtlepel.
Voeg die semels en rosyntjies by en meng deur. Voeg die droë bestanddele by die mengsel.
Bak onmiddellik of hou die rou beslag in ‘n lugdigte houer in die yskas tot benodig.
Skep lepelsvol in gesmeerde kolwyntjiepanne (maak die leë holtes vol water as net ‘n paar muffins gebak word). Bak 20 minute lank by 200C.
Die gebakte muffins kan ‘n dag of twee in ‘n lugdigte blik gehou word.

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!