Loader

Gemmerpoeding

2014-07-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 17
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

17 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

heerlike gemmerpoeding ~ SONDER EIERS – chef sharkie

Deeg:
2 eetlepel goue stroop
1 eetlepel botter
1 teelepel koeksoda
¼ koppie melk
1 eetlepel asyn
½ teelepel gemmer
1 eetlepel appelkooskonfyt
1 koppie meel

Stroop:
2 koppie water
1 koppie suiker
knippie sout
½ teelepel gemmer

Metode Deeg:
Meng alles in deeg saam.
Kook die stroop en skep lepels vol deeg in die kokende stroop.
Kook dit vir 30 minute met die deksel op sonder om die kastrol oop te maak. Stel die plaat stadig.
Skep uit en bedien met vla.

Metode Stroop:
Kook alles saam in kastrol , kook vir 5 min

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Comments (2)

  1. posted by Karl Deckert on November 27, 2015

    Ek hou baie van afrikaanse Boerekos en ook koek,lewe al 45 jaare in duitsland,en maar my kos self,kook baie graag.

  2. posted by Karl Deckert on November 27, 2015

    My naam karl Deckert,ek hou van die afrikaanse kos ook koek bak,lewe al 45 jaar in duitsland,maar maak my kos self tuis.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!