Loader

Gekrummelde Sampioene

2013-07-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Aartappel Koekies

  • Vars Aspersies

  • Gevulde, gebakte tamaties

  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

heerlike voorgereg, of as jy hom opdollie met lekker dik kaassous bo-oor gebakte sampioene,, bedien saam steak of hoender snitzel

500g sampioene
500ml karringmelk
5ml droë tiemie
15ml fyn gekapte pietersielie
4 knoffelhuisies(fyn gedruk)
vars gemaalde swartpeper
vars broodkrummels
olie vir diepvetbraai

Vee sampioene af met ‘n klam lap. Meng die karringmelk, tiemie, pietersielie en knoffel goed saam in ‘n groot mengbak. Marineer sampioene 2-3 ure lank. Skep die sampioene uit met ‘n gaatjies lepel, geur met swartpeper en rol in die broodkrummels. Rangskik op ‘n bakplaat en plaas vir 30 minute in yskas. Braai in diep olie tot bruin tot goudbruin. Dien dadelik op.
.
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!