Loader

Gebakte Jellypoeding

2014-05-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Ons Naweek Poeding: ~ GEBAKTE JELLIEPOEDING

7 eetlepels meelblom
3 eetlepels suiker
4 eetlepels appelkooskonfyt
1 teelepel koeksoda
3 eiers, geklits
2 eetlepels botter
¼ koppie melk knippie sout
1 pakkie lemoenjellie ½ koppie suiker

Klop die botter en suiker saam tot dit romerig is en voeg die geklitste eiers by.
Voeg appelkooskonfyt by.
Los die koeksoda op in die melk. Sif die droë bestanddele saam en voeg om die beurt met die
melk by die geroomde mengsel. Kook 1 pakkie jellie poeier, ½ koppie suiker en 2 koppies kookwater saam vir 5 minute.
Gooi die kokende stroop in ‘n vuurvaste bakskottel en skep die deeg daarin.
Bak in ‘n matige oond 180C vir 45 minute.

*- Magda Gerber via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!