Eisbein Bredie
2008-07-29- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.6 / 5)
5 People rated this recipe
Related Recipes:
2 eisbeins redelik groot
4 uie
4 wortels
4 aartappels
1 klein kopkool
1 rooi soet rissie
500 ml vleis aftreksel
1 blikkies bier/lager
sout en peper
3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie water
Metode
1. Plaas eisbein in pot (ek gebruik sommer my plat boom potjie pot)
2. Kerf nou al die groente in groot stukke, en pak rondom die vleis.Sny klein kool net in vier stukke.
3. Voeg bier by asook vleis aftreksel.
4. Geur met sout en peper na smaak.
5. Skep nou Eisbein uit, plaas nou Eisbein oondpan in voor verhitte oond van 180 grade C vir 2 ure, skep aarappels by en bak tpt bruin
6 Bring res van groent en aftreksel tot kookpunt, roer bito by, kook vir 5 minute tot duk.
Bedien met stampmieles