Eiervulsel vir toebroodjies

2008-03-05
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

2 Gekookte Eiers – Fyn gedruk
Kaas – Baie fyn gerasper
Tamatiesous – Baie min
Mayonaise
Knippie Mosterd
Sout

Meng alles goed saam en gebruik dit as ‘n vulsel op ‘n toebroodjie

Gemiddelde Gradeering

(5 / 5)

5 5 3
Gradeer hierdie resep

3 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

  • Heuning Tjops

  • Tuna Poffertjies

  • Cremora Pynappel Tert

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!