Dijon Sirloin
2007-06-26- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
2 People rated this recipe
Related Recipes:
45 ml dijon mosterd
15 ml lemmetjiesap
10 ml knoffel
1,25 ml sout
2 sirloin steaks
30 ml vars gekapte pietersielie
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
3 el botter
Voorverhit oond op 200 C
Meng die eerste 4 bestanddele.
Plaas die vleis op oonvaste bak , stip met botter en skep die helfte van die mengsel oor die vleis.
Bak tot goudbruin aan onderkant, draai die vleis om en smeer die oorblywende mosterd oor.
Braai vir ‘n verdere 4 minute.
Skep die vleis op n bord en strooi die pietersielie en die peper oor.