Loader

Cheddar melt Maalvleis Rol

2014-02-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

Bestandele :

1kg maalvleis
Mixed Herbs
Mrs Balls Chutney
Gemaalde peper korrels
1 pakkie vars gesnyde Sampejoene
1/2 koppie olie
Sout
Kaas

Metode:

Stap 1 : Rol die mince redelik dun uit en sprinkle mixed herbs oor die maalvleis.
Rol dan die mince op en “knie” die mixed herbs in die mince sodat dit eweredig versprei is.
Stap 2 : Rol die maalvleis weer dun uit en pak die sampejoene oor die hele uitgespreide mince.
Stap 3 : Sny ‘n blok kaas in repies en pak oor die sampejoene. Hoeveelheid kaas en speserye kan volgens eie smaak gebruik word.
Stap 4 : Rol die maalvleis stadig en versigtig op sodat dit nie breek nie. Plaas dan die  maalvleis rol in ‘n glas oond bak met ‘n 1/2 koppie olie met die ent kant van die mince rol onder.
Stap 5 : Braai maalvleis rol in oond teen 200 grade tot die bo laag mooi bruin is en kaas uit die rol loop. Die sous wat in die oond bak agter bly is ‘n baie lekker sous vir rys.

Stap 6 : Bedien en geniet!

* Michael van der Merwe via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!