Loader

Bullybeef Chakalaka

2015-10-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.5 / 5)

3.5 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

lekker randrekker !
100 ml olie
3 el botter
2 el matige kerriepoeier
125 ml peri peri sous
1/2 tl suiker
1 el asyn
2 uie, geskil opgekap
1 groot groen soetrissie in repies gesny
3 knoffelhuisies, gekneus
3 groenrissies, fyngekap
1 groot wortel, geskil en grof gerasper
1 blikkie sousbone
4 groot ryp tamaties, geskil en gekap
1 blikkie bullybeef opgekap in blokkies
sout na smaak
In ‘n medium kastrol, verhit die olie en botter; braai stadig saam die uie; knoffel, groenrissie soetrissie tot sag.
Voeg die kerriepoeier; peri-peri sous; en asyn by; roer vinnig deur
Voeg nou by jou wortels, tamaties; sous boontjies en suiker by
Sit deksel op laat prut vir 10 min
Voeg bullybeef blokkies by; geur met sout na smaak, prut nog 5 minute
Bedien warm met pap

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!