Loader

Brownie Lekkerte…

2014-02-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Spesery Sjokoladekoekies

  • Wortelmuffins met roomkaasversiersel

  • Piesang en Amarula Kolwyntjies

Jy gaan nodig he…

100ml (100g) Botter
100g Donkersjokolade In Blokkies Gebreek
375ml (300g) Suiker
Knippie Sout
5ml Vanieljegeursel
3 Eiers
250ml (120g) Koekmeel
30ml Kakao
100g Pekanneute Gekap

Versiersel
250ml Room
100g Donkersjokolade

Voorverhit Die Oond Smeer ‘N Vierkantige Koekpan Van 22 X 22cm En Voer Die Bodem Met Gesmeerde Bakpapier Uit Gooi Die Botter En Sjokolade In ‘N Kastrolletjie En Roer Dit Oor Lae Hitte Totdat Dit Gesmelt Het Roer Dan Die Suiker En Sout By Die Gesmelte Sjokolademengsel En Gooi Die Vanieljegeursel By Gooi Die Eiers Een-Een By En Roer Deeglik Na Elkeen Om Seker Te Maak Dis Behoorlik Ingemeng Haal Die Kastrol Van Die Plaat Af En Gebruik Dan ‘N Handklitser Om Die Sjokolademengsel Te Klits Tot Romerig
Sif Die Koekmeel En Kakao Saam In ‘N Groot Mengbak Gooi Die Gekapte Pekanneute By Gooi Die Sjokolademengsel By Die Droë Bestanddele En Vou Dit In Met ‘N Grootmaatlepel Gooi Die Beslag In Die Voorbereide Koekpan Eb Bak Vir 30- 35 Minute Haal Die Gebak Uit Die Oond En Laat Eenkant Staan Totdat Dit Afgekoel Het Versiersel: Gooi Die Room In ‘N Kastrolletjie En Verhit Dit Tot Kookpunt. Verlaag Die Hitte En Laat Dit Met ‘N Derde Indamp Verwyder Die Room Van Die Plaat En Roer Die Sjokoladeblokkies By Laat Die Mengsel Staan Totdat Dit Smeerbaar Is
Keer Brownies Uit Die Koekpan En Smeer Die Versiersuiker Oor Voordat Jy Dit In Blokkies Sny .

* Susan Viljoen via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!