Loader

Bros gebraaide ertappels

2014-02-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 17
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

17 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Aartappel Koekies

  • Vars Aspersies

  • Gevulde, gebakte tamaties

Die lekkerste bros gebraaide ertappels

1 middelmatige aartappel per persoon
knypie sout
genoeg water om aartappels te bedek
200 ml kookolie
5ml gemengde kruie
knippie borrie (vir ? mooi goudbruin kleur)
witpeper

uur voor etenstyd :

Kook die aartappels in soutwater vir 10 minute.
Dreineer.
Meng die olie, kruie, peper en borrie en plaas die aartappels daarin.
Braai sowat  uur lank in  voorverhitte oond van 180C tot goudbruin en bros.
Dien onmiddellik op, anders raak dit sag.

*Daleen Kloppers via Facebook Boerekos Kookengeniet? *

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Comments (3)

  1. posted by Babs on July 26, 2015

    Dankie vir die lekker idees en resepte, baie Dankie puik blad!!

    • posted by Boerekos on July 26, 2015

      Dankie Babs, julle ons inspirasie, julle KOOK !!

  2. posted by RUBY CAROL SOUWITZSKY on August 5, 2016

    DIE RESEPTE IS FANTASTIES, DIT HET MY BAIE GEHELP EK WIL GRAAG NET DANKIE SE.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!