Brandrissie en Wortelslaai
2014-03-06- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4 / 5)
5 People rated this recipe
Related Recipes:
8 groot vars wortels – gerasper
lekker hand vol rosyntjies
1 eetl olyf olie
2 eetl vars suurlemoensap
3 groen brandrissies, fyn opgesnipper
gemaalde swartpeper
mespunt vol fyn gemmer
Gooi alles in lekker groot mengbak. Meng goed deur.
Sit in yskas vir minstens 1 uur