Loader

Boereworsbolletjie Kebab

2014-11-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

Moeg vir dieselfde goeters oor en oor by die braai…? Probeer gerus die smul lekker dis vir iets anders

Jy benodig:

Rou Boerewors
Groot Knopie Sampioene ~ in dik skywe gesny
Uie ~ in growwe stukke gesny
Marinade van jou keuse
bietjie olie
sosatie stokkies

Ryg al die vleis uit die derm uit. Maak lekker stewige bolletjies daarmee
Ryg nou bolletjie, sampioen, ui op stokkies, herhaal tot vol

Net voor dit rooster toe gaan smeer goed met olie
Braai tot goudbruin en geurig, draai gereeld om, smeer kort kort met jou gunsteling marinade
en voilà.Heerlik

Met dank aan: Maritza Farham‎

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!