Loader

Bloukaas en Peer slaai

2007-04-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Baba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous

  • Beesfillet slaaipakkie

  • Boneslaai met koljander en amandel pesto

  • Kinder Kulslaai

  • Koel Komkommer Slaai

2 groot pere
30 ml witwyn asyn
15 ml olie
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
1 ml sout
slaaiblare
125 ml gekrummelde bloukaas
gekapte pekaneute

Skil 1 peer, verwyder stronk en sny in blokkies.

Plaas die peer en die volgende 4 bestanddele in n voedsel verwerker en meng dit tot glad.

\Onthou om die kante skoon te maak. Sny die oorblywende peer in dun skywe.

Plaas die slaaiblare op 4 borde, rangskik die gesnyde peer op die blare.Sprinkel met neute

Gooi die bloukaas oor die peer. Gooi die slaaisous oor die slaai.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!