Loader

Biltong en Roomkaas Truffels

2013-07-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 13
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

13 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Maklike Biltong Patee

  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

Wat het jy nodig:

100 g sout beskuitjies, salty cracks, enige geur- lekker fyn gekrummel
230g maaskaas
½ kop poeier biltong, wild of bees, 1 kop biltong poeier x-tra vir rol
1 medium ui, baie fyn gesny
handvol gekapte basielie, droog ook as jy nie vars het nie
1tl heel mostertsaadjies
1 tl mayonaise

so gemaak:
Meng eerstens die maaskaas met die ½ kop poeier biltong in ‘n medium grootte bak
Gooi nou fyn uie, kruie, mostert, mayo by, roer mooi deur – gooi nou die beskuitjie krummels by
Sit in yskas vir 1 uur
Met ‘n lepel, maak bolletjies met lepel, rol dan in jou hand, kompakteer mooi, rol dan in poeier biltong, maak seker dis oral gedek met krummels, moenie suinig wees nie …lol
Sit terug in yskas vir 20 min, en geniet…!!!
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!