Beste Tuna Mayonaise Broodtjies
2011-05-28- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.7 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
2 blikkies tuna gedreineer
1/2 koppie mayonaise
1/2 blikkie geroomde soetmielies
1 koppie gerasperde gouda kaas
1 teelepel tabasco sous
2 grasuie fyn gekap
sout en peper na smaak
Meng al die bestandele goed saam, maak toebroodjies. Mengsel lewer gewoonlik so 10 broodtjies. Rooster in snackwich masjien of pan to goudbruin buite. Geniet!
.
.