Loader

Basiliekruid Hoender

2007-03-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

4 ontbeende hoenderborsies (+- 170 g elk)
2 ml sout
2 ml vars gemaalde swartpeper
15 ml olyfolie
30 ml balsamic asyn
15 ml heuning
30 ml vars gekapte basiliekruid

Besprinkel beide kante van die hoender met sout en peper. Verhit die olie in ‘n pan oor medium hitte, voeg die hoender by en braai dit vir 5 minute lank. Draai die hoender om en braai dit vir 6 minute lank. Roer die asyn, heuning en basiliekruid by en kook dit vir 1 minuut lank. Draai die hoender om, om seker te maak die hoender word goed bedek met die sous.

Recipe Type: Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!