Basiese Wafels

2015-07-30
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

4 eiergele
2½ k melk
160 ml olie
6 el suiker (90ml)
2 tl sout
3 k gesifte meel
20 ml bakpoeier
4 styf geklopte eierwitte

1 Meng eerste vyf bestanddele goed. Voeg droë bestanddele by.
2 Meng saam tot glad (nie te veel nie).
3 Vou eierwitte in. Bak in wafelpan.

Gemiddelde Gradeering

(3.5 / 5)

3.5 5 8
Gradeer hierdie resep

8 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Suurlemoenmelktert

  • Suurlemoen Kaaskoek in ‘n glas

  • Sjokolade Eclair Yskastert

  • Smeerdeeg vir Melktert Kors

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Recipe Comments

Kommentaar (1)

  1. geskryf deur Elsabe on July 20, 2016

    Ek gaan dit sommer nou probeer. Ek soek al lank n lekker resep. Baie dankie.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!