Loader

Basaar pannekoek in grootmaat

2015-07-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 11
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

11 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

16 k koekmeel

halwe kop witsuiker

3 el bakpoeier

4 tl sout

dosyn eiers

1 liter kookolie

1 kop asyn

18 k koue water
kaneelsuiker

In lekker groot skottel , klits saam : eiers , olie, asyn en ‘n bietjie water
Sif koekmeel, bakpoeier, en sout saam,  meng dan suiker deeglik deur met vingers in koekmeelmengsel in
Voeg die  koekmeelmengsel bietjies, bietjies by die eiermengsel en klits goed deur.
Gooi nou die water ook bietjies op ‘n slag by en klits aanhoudend tot dik en egalige deeg vorm
Laat staan in yskas vir minstens 30 min
Verhit bietjie olie in pan  bak die pannekoek

Sit die pannekoek voor met kaneelsuiker

lewer 100 pannekoeke

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!