Aartappelslaai met jogurt-suurroomsous

2014-03-05
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer
250 ml suurroom
100 ml dik mayonnaise
250 ml Griekse of Plain jogurt
15 ml heelkorrelmosterd
vars gemaalde swartpeper
vars pietersielie, gekap
suiker na smaak

Kook aartappels in sout tot gaar, maar ferm.
Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels.
Bedek en hou in yskas tot nodig…

Gemiddelde Gradeering

(3.1 / 5)

3.1 5 7
Gradeer hierdie resep

7 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

  • Ingelegde eiers

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!

error: Content is protected !!