Loader

Aartappel soufflé

2007-09-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Aartappel Koekies

  • Vars Aspersies

  • Gevulde, gebakte tamaties

1 pakkie smash
neutmuskaat
1 eier, geskei
parmesaan kaas

Maak die smash volgens die aanwysing op die pakkie. Geur met peper en neutmuskaat. Voeg die eiergeel by die smash en meng goed. Klits die eierwit styf en voeg ‘n knippie sout by. Vou die eierwit en die parmesaan kaas by die smash. Skep die mengsel in twee klein soufflé bakkies en bak in n voorverhitte oond van 210 Grade vir 15 minute.

Recipe Type: , Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!