Loader

5 minuut shokolade koek in n koppie

2009-11-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 11
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

11 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Bestandele:

4 Eetleepels koekmeel

4 Eetlepels suiker

2 Ietlepels kakao

1 eier

3 Eetlepels melk

3 Eetlepels kookolie

3 Eetlepels “choc chips”

paar druppels vanilla geursel

1 ekstra groot beker

knypie sout

Gooi al jou droe bestandele in jou beker…meng goed deur.
Voeg melk en kookolie by, roer goed deur
Voeg nou jou “chock chip”, en vanilla by.. meng weereens goed deur

image

Plaas nou jou koppie in mikrogolf , kook vir 3 minute teen 1000 watts/ high
Die koek sal moontlik bo oor kook… moen
ie deur van mikrogolfoopmaak nie..

image

Verwyder uit mikrogalf , laat effe afkoel, tiep uit op bordjie

image

versier met skeppie roomys… room ens… geniet!!!

image

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!