Loader

Recipe Type: Vis en Seekos

Snoek op die rooster

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: 1.5kg vars snoek olie BEDRUIPSOUS: 250ml droë witwyn 1ml vars gemaalde swartpeper 100ml fynappelkooskonfyt 6 knoffelhuisies, gekap 20ml vars gekapte pietersielie 12.5ml Worcestersous 12.5ml sojasous 30ml suurlemoensap Meng die bestanddele vir die bedruipsous en laat prut vir 1 minuut lank. Smeer ‘n toeklap rooster vooraf met olie, ...

Read more

James se visbredie..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

James se Kerrie Visbredie met brood- James via Facebook ….Hy’s nederig, hy’s koniningskos! Groot blik sardyne in tamatiesous ( of hake fillete as jy moet.. ) 1 tpl 5ml vis marsala of gewone soort 1 tlpl 5ml kerrie ( sterkes.. Dis nog winter, mos.. ) 1 x groot ui, fyngekap ...

Read more

Hokaai Vissermanssop

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  BESTANDDELE: 400 g stokvis 15 ml suurlemoensap sout en peper na smaak 15 ml olie 1 goot ui, in ringe gesny 1 groen soetrissie, ontpit en gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 100 g sampioene, gekerf (200 ml) 410 g tamaties (1 blik) 45 ml tamatiepuree 2 vis – of hoenderekstrakblokkies, ...

Read more

Garnaal biryani

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  Bestanddele: 1 kg uitgedopte garnale 1 koppie rys 2 groot uie gekap Groot stuk Gerasperde vars Gemmer 2 naeltjies 6 groot knoffelhuisies fyn gedruk 2 groen brandrissies 1/4 koppie klapper 2 teelepel garam masala 1 eetlepel lemmetjiesap 2 lourierblare 1/4 koppie botter Klein blikkie ertjies Cashewnuts fyn gemaal Rosyntjies ...

Read more

Romerige aspersie en vis gebak

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

  Bestanddele 750 g Witvis porsies 1 klein ui, fyngekap 1 blik Aspersiepunte (460 g) 2 kop Melk 12,5 ml Mosterdpoeier 1 opgehoopte eetlepel  Mielieblom 150 g Cheddarkaas, gerasper  plus bietjie ekstra vir sprinkel Sout en Peper na smaak Metode Voorverhit oond tot by 180 °C. Verwyder die vel van die stokvis ...

Read more

Geroosterde Seekos Kebabs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  500 g ferm visfilette, in blokkies gesny 1 rooi soetrissie ontpit en in blokkies gesny 1 groen soetrissie ontpit en in blokkies gesny 1 geel soetrissie, ontpit en in blokkies gesny 500 g uitgedopte steurgarnale pynappel, geskil en in wiggies gesny 15 ml sonneblomolie uitgedrukte suurlemoen Ryg die visstukkies ...

Read more

Calamari en salsa Slaai

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 tot 2 ontpit en gekapte brandrissies 1 klein fyngekapte ui 30g fryngekapte vars koljander 1 geel ontpitte en in blokkies gesnyde soetrissie 1 fyngesnyde seldery stingel 2 gesnyde tamaties 30ml lemmetjie- of suurlemoensap 50ml olie 2 avo’s geskil en in blokkies gesny 800g calamari-ringetjies 1 pakkie roketblare 1. Meng ...

Read more

Steurgarnale met knoffel en jalapeno-rissie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bestandele 60 ml olyfolie 2 knoffelhuisies, fyngemaak 5 ml paprika 2 jalapeno-rissies, gekap 1 kg heel steurgarnale, afgedop en met die sterte nog aan 30 ml brandewyn 30 ml suurlemoensap Metode Gooi die olyfolie in n groot pan en verhit dit oor medium hitte. Gooi die knoffel, paprika en rissies ...

Read more

Garnale met lemoen

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

20 garnale, ontvries en sonder die dop 1 rooi rissie, ontpit en in dun repies gesny 1 knoffelhuisie, fyn gesny lemoenskil van 1 lemoen die sap van die lemoen 30 ml fyn gekapte pietersielie Braai die garnale in olie vir 4 minute terwyl jy dit roer. Na 2 minute, voeg ...

Read more

Visvinger hotdog

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

30 ml mosterd 15 ml bruin suiker 30 ml suurlemoensap 90 ml olyfolie slaaiblare, gewas komkommer, in skywe gesny 8 visvingers hot dog rolletjies gebraaide uie Meng die mosterd, suiker, suurlemoensap en olie goed saam. Braai die visvingers in die oond volgens die aanwysigings op die pakkie. Plaas die rolletjies ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!