Loader

Recipe Type: Vis en Seekos

“Kafee op die hoek ” Vis

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lekker bros gebakte vis is in ‘n degie 4 tot 6  hake fillets – gevries 2 kop koekmeel 1/2 tl sout 1/2 tl rooipeper “cayenne pepper” 8 druppels “egg yellow” kos kleursel kouewater (so 2 koppie) 1 lt kooklie In lekker groot plat mengbak, sif koekmeel, sout en cayenne pepper. ...

Read more

Viskoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1 groot blik sardyne in tamatie of rissie sous 2 blikkies tuna, chunks ~ gedreineer 1 klein ui fyn opgekap 2 knoffeltoontjies gekneus en opgekap halwe groen soetrissie fyn opgekap 2 eiers ~ liggies geklits 6 el koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak rooipeper na smaak wit peper na smaak knippie sout 500 ml kookolie Verwyder die sardyne se ...

Read more

Peri-peri steurgarnale

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Jy kan nie anders as om die steurgarnale met die heerlike knoffelsous te bedien nie!” 24 Garnale (Prawns) 150 ml Suurlemoensap 10 ml sout 30 ml peri peri 4 groot knoffel huisies, fyn gestamp 1. Sny die agterkant van elke garnaal oop en verwyder die aar. 2. Maak ‘n pasta ...

Read more

Smul Tuna Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

Smul lekker tuna en pasta gebak ~ liplekker wenner ! Bestandele halwe pak skulpie pasta ~ amper gaar gekook met bietjie sout ~ gedreineer 2 eiers 1 kop melk 2 el wit uie-soppoeier 2 el koekmeel 1 klein ui, gekap 2 blikkies tuna chunks, (in olie) dreineer 2 koppies gerasperde ...

Read more

Sweet Chilli Oond Snoek

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

1 kg snoek, ontdooi en gevlek botter sout en suurlemoenpeper na smaak halwe koppie appelkooskonfyt halwe koppie sweet chilli sauce rooipeper Voorverhit oond na 180 C Spoel die snoek deeglik af onder koue water en druk dit goed droog met kombuispapier. Smeer die snoek aan beide kante goed met botter ...

Read more

Geblikte Sardientjie Kerrie en Rys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Kook jou rys, maak vis skoon,deur middel graatjie uit te haal. Braai uie,knoffel +speserye.(Appelkoos konfyt+asyn) Ek gooi altyd brijanie MIX by.(Soos wane jy curry met vleis maak) Dan kom vis by,net liggies braai,vis moet nie heeltemal uit mekaar val. Haal van stoof af. Maak jou wortels,artappels en ertjies in microgolf ...

Read more

Kerrievis

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

Kerriesous vir ingelegde vis: 2 kg stokvis / hake in groot stukke gesny ½ koppie kookolie 6 groot uie – in dik ringe gesny 4 knoffelhuisies – gekneus 500 ml bruin druiweasyn 250 ml wit wynasyn 3 el kerriepoeier 10 ml borrie 1 tl sout 5 ster anys sade 60 ...

Read more

Romerige Gerookte Haddock

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Jy het nodig: 500g gerookte haddock porsies 1/2 kop volroom melk 5 el mayonnaise – cross & blackwell pakkie wit uiesoppoeier 1 1/2 k suur room 2 k gerasperde kaas 1 et botter 2 el pietersielie vars gemaalde swartpeper sout na smaak So gemaak: Voorverhit oond 180?C. Smeet bakpan goed ...

Read more

Lucky Star Bobotie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Maria deel met ons haar staatmaker geblikte bobotie.. 1 ekstra dik sny witbrood 250ml melk 2 groot uie gekrap. 20ml olie, 25ml kerriepoeier, 12,5ml suiker, sout en peper na smaak, 2x450g sardyne in tamatiesous, gevlok, behou vloeistof, 2 eiers, 3 lourierblare. Doop brood in melk en druk oortollige melk uit ...

Read more

Tyd vir Vis & Chips !!!

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Jy het nodig: 4 vis hake fillette – baie koud, maar nie gevries 1½ k koekmeel knypie sout vismasala 1 blikkie ysskoue bier suurlemoensap paar druppels egg yellow kleursel sout vir sprinkel na bak So gemaak: Geur die vis eers goed met vars suurlemoensap en dan met vismasala. Deeg: Meng ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!