Recipe Type: Varkvleis
Varkribbetjie in die oond
SOUS 2 uie, in ringe gesny3 knoffelhuisies, fyngedrukolie500 ml hoender- of vleisaftreksel125 ml bruinsuiker250 ml blatjang30 ml heuning50 ml suurlemoensap50 ml tamatiesous15 ml Worcestersous2 ml fyn gemmer5 ml soutknippie fyn naeltjies 2 kg varkrib, heel of in ribbetjies gesny Soteer die uie en knoffel in ´n klein bietjie olie tot ...
Read moreStadig Geroosterde Varkpens met Perskes
‘n Eenvoudige, lui maar uithaler resep, vinger aflek lekkerte ! Jy het nodig+- 1½ kg Varkpens (pork belly) – spek se bolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis410g blik KOO perskeskywe in stroopGrowwesout en Peper na smaakBotter *swaargewig foelie So gemaak:- Voorverhit oond 180C Spoel die varkpens deeglik af ...
Read moreOondgeroosterde Varkpens
Een van die lekkerste vleisstukke van ‘n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + – 1½ kg varkpens (pork belly) – spekbolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis 3 el growwe sout 15 ml growwe gemaalde swart peper ¼ tl fyn naeltjies 3 el appelkooskonfyt . Voorverhit die ...
Read moreCoca-Cola Varkboudtjops
Vinger aflek lekkerte ! . 4 varkboudtjops 1 blikkie Coca-Cola 125 ml tamatiesous 125 ml blatjang 125 ml gouestroop 2 el bruinsuiker 1 tl fyn gemmer Sout en peper na smaak 4 el botter Foelie Verhit oond tot 180 grade . Meng saam: Coca-Cola, bruinsuiker, tamatiesous, blatjang, stroop, fyn gemmer ...
Read moreHeuning en Gemmer Varkboud
Hierdie is ‘n hemelse stukkie vleis; die gemmer en heuning komplimenteer mekaar soos vinkel en koljander. Bedien met soet groente patat of pampoen) as jy warm voorsit. Self baie lekker vir kouevleis en slaai 1 varkboud + – 1½ kg 8 heel knoffeltoontjies sout en peper na smaak olyfolie 4 ...
Read moreSpek, Spinasie en Feta Varkfillet
Hemelse Spinasie en feta gevulde Varkfillet, toegewikkel in spek kombersie, bedruip met stroop en goudbruin gebak ! 1 heel groot varkfillet + – 1 kg 100g feta kaas 2 groot spinasieblare, gewas; kroon uitgesny en grof opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 12 repies spek 4 el Maple Stroop ...
Read moreKersfees Staatmaker Gammon
1 tot 2 kg gerookte varkboud (Gammon) jou duim se lengte vars gemmer, geskil en in skyfies gesny 150 ml brandewyn (opsioneel maar dit gee ‘n wonderlike geur) 200 ml heuning – warm gemaak, laat dit lekker loperig is 200 ml appelkooskonfyt 1½ lt kouewater 4 el botter sout na ...
Read moreMichael se Varkrol
Kom ons kyk gou of ek ‘n resep kan weergee wat julle ‘n idee kan gee wat ek hier gemaak het. Eerstens het ek gegaan en beide kante van die belly kruissnitte gemaak sodat die geure diep in die vleis kan intrek… Die vleis het ek met sout, varsgemaalde swartpeper ...
Read moreVinger aflek lekker “spare rib”
trooskos !! 1.5 kg vark “spare rib” snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade C . Stip oondpan met botter, plaas ribbetjie bo op, bedek pan ...
Read moreTaai en krakerig gerookte Eisbein
Bestanddele 1 Gerookte Eisbein per persoon 3 el botter 1 pakkie Royco “spare rib” marinade (aangemaak soos aanwysings op pakkie) 3 el appelkooskonfyt 125 ml coke cola Swaar gewig foelie Metode Voorverhit oond na 180 C Sit vleisstuk in ‘n oondbak met botter gestip onder in. Maak ‘n deksel van ...
Read more