Recipe Type: Tradisioneel
Tradisionele Boerekos Resepte
40 jaar wenner fudge
40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel. Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol. 2 ...
Read moreSkuinskoek
Nostalgiese bederf 1 pakkie kitsgis 1 teelepel wit suiker koppie lou water 1 kg koekmeelblom knypie sout koppie witsuiker teelepel droe anys 5 eetlepels botter *olie om in te braai Meng die pakkie gis, en teelepel witsuiker met lou water, laat dit gis tot skuimerig Meng die droë bestanddele saam ...
Read moreOpregte Malva Poeding
Daar is baie resepte vir Malva poeding wat nie brandewyn in die sous bevat nie. As daar nie brandewyn in die sous is nie kan mens dit nie Malva poeding noem nie. So hiermee volg n resep vir opregte Malva Poeding! Malva Poeding 1 eier 1 koppie meel 1 tee ...
Read moreGert se Wenner Melktert
Die is ‘n wenner melktert – keer op keer 1 blikkie kondensmelk 3 blikkies melk (gebruik die kondensmelk blikkie) 6 rondvol desertlepel Maziena 5 plat eetl suiker 3 eiers geklits Metode Kook die melk en kondensmelk saam Meng die maziena en suiker met bietjie melk Kook saam tot gaar Voeg ...
Read moreTamatie en Groenboontjie Skaap Skenkel Bredie
pure nostalgie, nes ouma se bredie… Bestanddele: 1- tot 2 kg skaap skenkel stukke 1/4 kop kookolie 3 groot uie, in skywe gesny 3 knoffelhuisies – gepers 500 ml vleis aftreksel – warm ekstra warm water 3 groot aartappels, in kwart stukke gesny 500 g groenbone 1 pak sampioene – ...
Read moreKnoffel Murgbene en Roosterbrood
Absolute trooskos..!! 8-10 murgbene lekker groottes met baie murg… bietjie olyfolie 4 eetlepels Botter 1 groot ui fyn gekap 15 huisies knoffel, gekneus bietjie tiemie – droog of vars 1 kop goeie rooiwyn 1 kop aftreksel sout gemaalde swartpeper In lekker groot kastrol, verhit olie en botter saam, braai ui ...
Read moreKaiingbrood
Jy het nodig: 1 kg broodmeel 2 t sout 1 pakkie kitsgis 2 t suiker 2 en ½ k louwarm water 1 E olie 2 kop kaiings uitgebraai So gemaak: 1. Meng die meel, sout, suurdeeg en suiker in ‘n mengbak. 2. Voeg louwarm water met olie hierby en meng ...
Read moreWildspastei
Wildspastei met skilferkors…. Jy het nodig: 1 wildsblad of -boud 500 ml bruin asyn 2 lourierblare 500 ml rooiwyn 200 ml bruin asyn 6 heel peperkorrels 2 lourierblare 5 heel naeltjies sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 15 ml sonneblomolie 1 ui, fyngekap 250 g repiespek, in klein blokkies gesny ...
Read moreVinnige Gemmerbier
My vinnige Gemmerbier Groot sukses, heerlik vir warm somersdae ! 16 k water koue water 2 hoogvol tl gemaalde gemmer 1 hoogvol tl kremetart 1 1/2 gelyk tl kitssuurdeeg 3-4 kop suiker handjievol rosyne. Meng alles met Kraanwater. Ek gebruik emmertjie met deksel. Laat staan 24 uur en suiver deur. ...
Read more