Loader

Recipe Type: Sop

Aartappel en Wynroom Sop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 8 middelslag aartappels 10ml olie 125g spekvleis, swoerd verwyder en gesnipper 3 middelslag uie, fyngekap 5ml sout varsgemaalde swartpeper na smaak 200ml droë wit wyn 250ml room gekapte pietersielie So gemaak: Skil en sny aartappels in dun skywe. Plaas aartappelskywe in ‘n groot kastrol, bedek met water en laat ...

Read more

Patat en Garam Masala sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

Bestanddele 6 groot patats geskil en in blokkies gesny 1 uie fyn gekap 2 wortels in blokkies gesny 2 appels geskil en gerasper 4 blokkies hoenderaftreksel 2 lt water 200ml room 2 teelepels garam masala poeier sout en peper na smaak   Braai ui saam met garam masala tot sag ...

Read more

Vinnige Yummy Groente sop!

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 2 uie gekerf 1 bossie seldery gekerf (blare en al) 6 wortels gekerf 4 groot murgpampoentjies gekerf 3 tamaties klein gesny Hoenderaftreksel (vars of blokkies) 1 teelepel paprika 1 teelepel droe tiemie 2 rissies ontpit en fyn gekap Sout en peper na smaak   Sit al die bestandele in ...

Read more

Hokaai Vissermanssop

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  BESTANDDELE: 400 g stokvis 15 ml suurlemoensap sout en peper na smaak 15 ml olie 1 goot ui, in ringe gesny 1 groen soetrissie, ontpit en gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 100 g sampioene, gekerf (200 ml) 410 g tamaties (1 blik) 45 ml tamatiepuree 2 vis – of hoenderekstrakblokkies, ...

Read more

Biltong en Bloukaassop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Bestanddele 125 g botter 250 g koekmeel 250 g gerasperde cheddar/ soetmelkkaas 125 g bloukaas in blokke gesny 4 hande vol biltong,(gekerf ) 2 l kookwater 500 ml melk 3 eetlepels port 2 hoenderekstrak Sout en peper na smaak Metode Smelt die botter in die soppot. Gooi die meel by ...

Read more

Biltongsop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

2 uie, gekap 100 g botter 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 60 ml koekmeelblom 500 ml ligte hoenderaftreksel 250 ml warm volroommelk 125 g beesbiltong, fyn gekap 60 ml bloukaas, gekrummel 60 ml fetakaas, gekrummel Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Braai die uie in die botter tot sag. Voeg ...

Read more

Vinnige Boontjiesop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Vinnige Boontjiesop 2 Blikkies suikerbone – gedreineer 3-4 Sopbene 2 liter water Paar repies spek klein gesny en uitgebraai 1 Aartappel in dobbelsteentjies gesny 1 ui fyn gekap 1 pakkie beesstertsop Sout & Peper, knypie gemengde kruie Metode: Braai helfte van uie in bietjie botter, voeg sopbene en gedreineerde bone ...

Read more

Tortilla hoendersop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 hoenderborsie, sonder vel maar met die been in 6 koppies hoenderaftreksel 15 ml olyfolie 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap ‘n halwe jalapeno rissie, fyn gekap 1 blikkie gekapte tamaties tortilla skyfies * chedder kaas vir garneer Salsa 125 ml swart boontjies, gedreineer en afgewas 125 ml mieliepitte ...

Read more

Warm groente sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500 ml gekapte uie 2 pakkies gevriesde groente sop mengsel 2 blikkies tamaties met basielikruid, knoffel en oreganum 500 ml vleisatreksel 1 blikkie tamaties met groen rissies 250 ml water Braai die uie vir 4 minute totdat dit sag is. Voeg die res van die bestandele by, en bring dit ...

Read more

Koue tamatie-en-komkommersop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

5 groot tamaties, geskil en gekap 1 klein komkommer, geskil 1 klein groen soetrissie, ontpit en gekap 1 ui, gekap 30 ml olyfolie 15 ml asyn 2 ml sout 2 ml vars gemaalde swartpeper 2 ml komyn Plaas al die bestanddele in n voedselverwerker en versap dit. Verkil die sop ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!