Loader

Recipe Type: Sop

Koue Komkommer Sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede:4 Groot Komkommers2 Eetl Margarien2 Eetl Meel1/4 Koppie Pietersielie Fyn Gekerf1/4 Koppie Seldery blare Fyn Gekerf1 Pakkie Uie sop2 Koppies Water2 Koppies Ligte room Metode:Skil komkommers, sny dit in die lengte en verwyder die sade, Kerf die komkommer fyn tot jy min of meer 3 1/2 koppies het. Smelt nou ...

Read more

Boontjiesop en spek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500g pakkie droë suikerbone, oornag geweek in koue water250g gerookte spek, in blokkies gesny,1 varkpootjie2.5 liter water1 groot ui gekap1 wortel, grof gerasper65g (1blikkie) tamatiepasta2 lourierblare6 wonderpeperkorrels3 kruienaeltjies2 knoffelhuisies skoongemaak‘n paar gekapte takkies pietersielie10ml bruinasynsout en varsgemaalde swartpeperolyfolie Spoel bone af onder koue water en dreineer. Dompel varkpootjie vinnig in ...

Read more

Outydse bonesop met broodkluitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sop100 g spekvleis, in kleiner stukke gesny1 pak (500 g) droëbone, geweek3 liter (12 k) water500 g beesskenkelvleis, in stukke gesaag1 ui, grof gekap1 beesvleisaftrekselblokkie2 ml neutmuskaat125 ml fyn gekapte vars pietersielieSout en vars gemaalde swartpeper na smaakKluitjies8 snye witbrood, korsies afgesny25 ml botter15 ml fyn gekapte pietersielie2 eiers, geklitsSout ...

Read more

Beesvleis met ertjie, lensie en gort sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Winter troos !! . 500g bees-skenkel 1 el asyn 3 el botter 1 groot uie, fyn opgekap 1 pakkie beesstert sop 2 aartappels, geskil en gerasper 2 ryp tamaties, skil verwyder en opgekap 3 kop “soup mix” ( 4 in 1) lensies, ertjies, gort kookwater sout en peper na smaak ...

Read more

Boontjiesop van Kathu 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Met al die boontjiesop resepte in die land, volge ek hierdie een wat nie baie moeite is nie. 1 kg Beeskookvleis (ek gebruik shin/chuck met baie murg) 5 groot uie 1 kg Suikerboontjies oornag geweek in water. 750ml water 2 pakkies Oxtail Soup 2 blokkies Oxtail Aftreksel 4 sakkies tamatie ...

Read more

Heerlike Aartappelsop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

1 Kg Aartappels 2 Lt Water 3 Groot Uie Kook tot sag en maak fyn in water. Voeg die volgende by: 1 Pak Spek gesnipper en bros gebraai 1-2 Kop vars room 1 Eet Pietersielie Sout na smaak Kook alles saam vir 1/2 uut tot 1 uur op baie lae ...

Read more

Rooilensiesop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

60 ml botter 1 ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml koljander 10 ml fyn kaneel 5 ml borrie 5 ml fyn komyn 2 ml rooipeper 200 g rooilensies, gewas 1,5 liter hoenderaftreksel 30 ml tamatiepasta 15 ml suurlemoensap Verhit die botter en soteer die ui en die knoffel ...

Read more

Romerig Sampioenroom Sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

1 pakkie knopies sampioene – goed afgespoel, en fyn gesnipper, en in botter gebraai 3 eetl koekmeel 6 eetl botter Koppie volroom melk Koppie hoender aftreksel 125 ml room Sout Growwe gemaalde swartpeper vars suurlemoen sap In ‘n kastrol, smelt die botter oor medium hitte Voeg meel by, terwyl jy ...

Read more

Hokaai Vissermansop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

BESTANDDELE: 400 g stokvis 15 ml suurlemoensap sout en peper na smaak 15 ml olie 1 goot ui, in ringe gesny 1 groen soetrissie, ontpit en gekap 1 knoffelhuisie, gekneus 100 g sampioene, gekerf (200 ml) 410 g tamaties (1 blik) 45 ml tamatiepuree 2 vis – of hoenderekstrakblokkies, opgelos ...

Read more

Maalvleis en Sampioen Pasta Sop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

‘n Welkome winters trooskos …’n pot borrelende geur-verpakte sop 1 kg bees maalvleis 1 medium ui, gekap 1/2 teelepel gedroogde tiemie 3 el botter 3 el kookolie swart peper na smaak 1 el aromat 1 el tamatie puree 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1 pakkie sampioen stukke gesny halwe ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!