Loader

Recipe Type: Soetgoed

Sjokolade Beskuitjie Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Vinnig en maklik, lekker bederf.. 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie Klits eier met vanilla Smelt margarien oor baie lae hitte tot net gesmelt, voeg kakao, versiersuiker, ...

Read more

S’mores ..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Absolute bederf , braaivleis poeding, oud en jonk gaan dit geniet… .S’mores…. Elke kind se droom koekie…! 40 tenniskoekies – so 2 pakkies 20  malvalekkers 150 g donker melksjokolade – gesmelt Verhitte oond tot 180 °C. Le die bakplaat met bakpapier uit. Plaas helfte tenniskoekies daarop. Sit ’n malvalekker bo-op ...

Read more

Karamel Popcorn

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Lekker bederf..!! 12 kop klaar gespringde popcorn stroop: 2 kop wit suiker knypie sout 1 tl karamel essence 125ml stroop 2 kop water Sprei eweredig popcorn op bakplaat met waspaier uitgele Meng stroop bestanddele, bring tot kookpunt oor matige hitte totdat die suiker opgelos het., as daar suikerkristalle teen die ...

Read more

Butterscotch Blokkies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Hou tande hou…. lekker..!! 350ml bruinsuiker 10ml asyn 200g botter 200ml water 2.5ml vanieje essens Meng suiker, asyn, botter en water in ‘n kastrol roer dit oor stadige hitte tot die suiker opgelos is. Kook sonder om verder te roer tot dit die harde kraakstadium bereik het, as dit in ...

Read more

“Rocky Road”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

die is ons dubbele lekkerte bederf, vinnig om te maak, reg vir enige geleentheid.. 2 kop Rice Crispies halwe kop gesoute grondboontjies (peanuts) halwe kop rooi kersies – halveer 2 kop vol malvalekkers in stukke gesny 1 blok gesmelte donker bitter sjokolade 2 blokke sjokolade met neute – gesmelt In ...

Read more

Rice crispies horingkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

‘n Ander lekkerte: 1 blik ( 375g ) karamelkondensmelk 15ml suurlemoensap 240gr Rice Crispies +- 16 roomys horinkies Klits kondens melk, suurlemoensap tot glad. Voeg RiceCrispies by en meng goed. Skep elke roomys horinkie hoogvol met die mengsel. Lekker vir kinderpartytjie! *Marie van Wyk via Facebook Boerekos Kookengeniet *

Read more

Rice crispie blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

die is my kinderdae van onthou bederf 3 el botter 30 wit malvalekkers 5 koppies rice crispies 1 tl vanilla spray & cook Smelt botter in lekker groot pot en gooi malvalekkers by Oor lae hitte bring tot kookpunt terwyl jy roer tot gemelt – mooi gladde mengsel. Haal pot ...

Read more

Piesang Soentjies…

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Vinnig en heerlike bederf… piesangs opgesny in blokke donker smelt sjokolade klapper waspapier 1 sosatie stokkie …steek piesang blokkie op stokkie punt, doop in sjokolade , laat afdrup, draai in rondte terwyl stol… sprinkel klpper oor met teelepel, druk liigies van stokkie af, bo op waspapier..met stokkie kant onder…. laat ...

Read more

Klapperballe

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Klapperballe: heerlik…..en gesond.!! Roer alles saam; 1 k rou oats, 1 k geroosterde klapper, 1/2 k peanutbotter, 1/2 k sjokolade chips, 1/2 k sonneblomsade, 1 k heuning, 1 tl vanilla geursel knypie sout. Maak ronde balletjies met jou hande en rol in klapper. Sit in lugdigte houer in yskas. .

Read more

Blitsige Sjokolade Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 5el Kakao, 200g Sagte Botter 250g Versiersuiker, 1 tl Vanilla Geursel, 1 Pakkie Marie Beskuitjies, 1 Eier So gemaak: Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ; Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!