Recipe Type: Soetgoed
Klapper Malva Lekkers
BESTANDELE Suikermengsel: 2 K Suiker 1 Eierwit Knippie Sout 1t Vanielje . Meng alles mooi saam, .60ml Gelatien en 60ml Kouewater moenie klits nie) 250ml Kookwater **Strooi kapper uit op `n pan Maak bruin in die oondMeng gelatien met koue water dan met kookwater. Gooi gelatien mengsel by suikermengsel en klop 20min ...
Read moreGrondbootjiebotter fudge
Lekker versnappering fudge vir die manne se soet/lus tande 2 koppies suiker 1/2 koppie melk 1tlp vanielje geursel 3/4 koppie “crunchy” grondbootjiebotter 1/4 koppie fyn en geroosterde grondboontjies (opsioneel). Maak dit net lekkerder. Kook suiker, melk en vanieljegeursel saam totdat dit borrel. Roer vir 5minute en gooi die grondboontjiebotter en ...
Read moreGekookte kondensmelk
Verwyder die “lable” om die blikkie Sit in kastrol, vul met water tot blikkie toe is onder water. Kook vir ongeveer 3 ure – hou die blikkie toe onder die kookwater, gooi gereeld ketel kookwater by, sodra water begin verdamp. NB: !!! laat heeltemal afkoel voor oopsny !!
Read moreBounty Bars
Bounty Bars ~ Lekker bederf, tuisgemaak 125 ml room halwe kop suiker halwe kop botter 4 k klapper 200g smelt sjokolade METODE: Smelt die suiker, botter en voeg die room by tot gesmelt, voeg dan die klapper by. Pak vas in pannetjie en druk vas plaas in yskas oornag, Die ...
Read moreToffie Blondies
1 1/2 koppie ongesoute botter 2 1/2 koppie koekmeel 1 1/2 tl bakpoeier 1/2 tl sout 4 groot eieirs 2 kop kompakte bruinsuiker 1 tl vinalla essence 1 kop gekapte pecan neute 1 kop sagte karamel toffies opgekap so gemaak: 1. Voorverhit oond na 160 grade celcius , sprei oondpan ...
Read moreDadel Balletjies
Dadel Balletjies met n twist (soet suur) 250g botter, 500g gekapte dadels, 125ml suiker, 1 eier, 2 pakkies lemon cream koekies. Smelt botter, gooi dadels by, Klits eier en suiker saam, voeg by dadel mengsel roer lekker deur, Maak koekies leker fyn en voeg by en meng goed. Laat bietjie ...
Read moreAmandellekkers
Amandellekkers(marsepein): 250g Gemaalde,soet amandels. 250g Versiersuiker. 1 eierwit. amandelgeursel en rooswater(opsioneel). Metode: Meng amandels en versiersuiker.Klits eierwit styf maar nie droog nie. Meng al die bestanddele saam om n stywe pasta te vorm.Knie tot dit mooi glad is. Vorm balletjies so groot soos albasters,of maak miniatuurvrugte en verf hule me ...
Read more40 jaar wenner fudge
40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel. Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol. 2 ...
Read moreKondensmelk fudge
Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en water in ‘n swaarboomkastrol en roer dit oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Maak ...
Read moreSjokolade Klapper Rotse
Lekker bederf vir die soettand: halwe kop witsuiker * halwe kop volroom melk * 125g botter * 1 koppie kakao * *Voeg alles bymekaar in lekker groterige kastrol, bring tot kookpunt, en prut vir 5 min terwyl jy aanhou roer, maak seker suiker is mooi opgelos Haal van plaat af, ...
Read more