Recipe Type: Pluimvee
Knoffel-Roosmaryn Hoender
8 knoffelhuisies, fyn gekap 45 ml vars roosmaryn, fyn gekap 5 ml sout 1 heel hoender, skoon gemaak kombuis tou 1 suurlemoen, in skywe gesny roosmaryn takkies Verhit die oond tot 200 C of 400 F.Bedek die pan en rak met cooking spray. Meng die knoffel, roosmaryn en die sout ...
Read moreSuurlemoen Kalkoen
45 ml koekmeelblom 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 2 ml sout 350 g kalkoen bors, in skywe gesny 20 ml olyf olie, gehalveer 30 ml vars suurlemoensap Meng die eerste 3 bestanddele. Bedek die kalkoen met die meel mengsel, skud oortollige meel af. Verhit 10 ml olie en braai die ...
Read moreRomerige Hoender en Broccoli
1 blikkie hoenderroom sop 65 ml suurroom 1 pakkie gevriesde broccoli 500 g hoenderborsies, in blokkies gesny 125 ml gerasperde chedder kaas Meng die sop en die suurroom. Spoel die hoender af onder koue water vir omtrent 45 sekondes. Maak dit droog met kombuis papier. Plaas die hoender en die ...
Read moreRomerige hoender met Dragon sous
60 ml hoenderaftreksel 60 ml room 5 ml koekmeelblom 2 ml gedroogde dragon 2,5 ml sout 2,5 ml varsgemaalde swartpeper 2 hoenderborsies, ontbeen en ontvel Meng die eerste 4 bestanddele, die helfte van die sout en die helfte van die peper baie goed. Plaas die borsies tussen kombuis plastiek en ...
Read moreHoender met soet-kruie sous
10 ml olie 4 hoenderborsies, gehalveer en ontbeen en ontvel 65 ml kruie braai marinade 65 ml gladde ‘blackberry”konfyt 15 ml asyn 12,5 ml worcestershire sous Braai die hoender 4 minute lank aan elke kant. Meng die res van die bestanddele goed tot glad. Gooi dit oor die hoender. Laat ...
Read moreHeuning-Pekanneut Hoenderborsies
30 ml sojasous 30 ml heuning 250 ml graanvlokkies 30 ml fyn gekapte pekanneute 4 hoenderborsies, elk gehalveer, sonder vel en ontbeen peper na smaak Voorverhit die oond tot 220 grade. meng die sojasous en heuning en hou dit eenkant. Meng die graanvlokkies en die neute en hou dit eenkant. ...
Read moreBasiliekruid Hoender
4 ontbeende hoenderborsies (+- 170 g elk) 2 ml sout 2 ml vars gemaalde swartpeper 15 ml olyfolie 30 ml balsamic asyn 15 ml heuning 30 ml vars gekapte basiliekruid Besprinkel beide kante van die hoender met sout en peper. Verhit die olie in ‘n pan oor medium hitte, voeg ...
Read moreHoender Kasserol
500 gr medium aartappels, in kwarte gesny 500 gr hoender borsies, in repe of blokkies gesny 1 sakkie broccoli 1 blikkie hoenderroomsop 250 gr gekookte ham, in blokkies gesny 250 ml gerasperde kaas 125 ml koppie melk 30 ml gekapte pietersielie 1 knoffelhuisie, fyn gekap Voorverhit oond tot 180 grade. ...
Read moreGeroosterde Roosmaryn en Tamatie Hoender
4 medium uie, in kwarte gesny 50 ml botter 30 ml vars roosmaryn, fyn gekerf 15 ml tamatie puree 1 groot hoender 60 ml olyfolie sout en peper na smaak 4 groot aartappels, gehalveer 450 g kersie tamaties (1 blikkie) 5 ml suiker n paar vars takkies roosmaryn Sit die ...
Read moreGeurige Hoenderboudjies
6 hoenderboudjies 250 g sampioene 40 ml olie 15 ml worcestershire sous 15 ml asyn 15 ml gekapte ui 15 ml mosterd sout en varsgemaalde peper 1 pakkie Maggi Tamatiesop 400 ml water Meng al die bestanddele behalwe die hoenderboudjies en die sampioene saam. Braai die hoender in ‘n braaipan ...
Read more