Recipe Type: Pluimvee
Peri-Peri Hoender (die EGTE resep)
Die ouer-garde wat Peri-Peri Hoender onthou soos dit in die dae van die Portugese in Mozambique voorgesit is, sal hierdie resep geniet. Dit is die Ware Jakob! 1 Heel hoender (+- 1.8kg) Portugese Olyfolie MARINADE: 6 Knoffelhuisies grof gekap Stukkie vars gemmer (sowat 5cm lank) gekap 150ml Olyfolie Fyn gerasperde ...
Read morePikante Hoendervlerkies
Lekker vingerhappie, sit voor saam lekker brand dipsous.. Bestanddele: 18 Hoendervlerkies Kookolie 2 med ui gerasperde 2 eetl gepersde knoffel 1 tl vars gemmer wortel fyn opgesny 1 Kop tamatiepuree 1 Kop tamatiesous ½ Kop asyn ¼ Kop worcestershiresous ½ Kop bruinsuiker 1 tl chilli paste 1 tl suurlemoenpeper 2 ...
Read moreHoender rolle
Hierdie is ietsie anders vir as jy mense so bietjie wil beïndruk. Bestanddele: Groot hoenderfilette (plat gekap met vleis hammer tot so 7-8mm dik ) Hoender speserye na smaak Feta kaas Gaar spek stukkies Gaar spinasie(opsioneel) Pot kook water 2 eiers 1 pak Southern Coating Mild of Spicy Olie vir ...
Read moreBierblik Hoender
BIERBLIKHOENDER Een heel rou hoender Olyfolie Sout na smaak Gemengde kruie Hoender speserye 1 blikkie bier van jou keuse Voorverhit die oond tot 180ºC. Maak hoender skoon, strooi sout in die binnekant en vryf goed in. Vryf buitekant goed in met die olyfolie. Gooi speserye oor en vryf ook goed ...
Read moreSwart Hoender
Bestanddele 2kg hoenderporsies, vel verwyder 2 groot uie gekerf 1 houer knopie sampioene gekerf 1 koppie woestersous 1 koppie tamatiesous halwe koppie asyn halwe koppie olie sout en peper Braai uie tot bruin, voeg sampioene by en braai tot gaar. Sit uie en sampioene in ‘n groot oond bak ...
Read moreVolstruis Goulash met Port
Meng die volgende bestanddele saam en laat vleis oornag marineer. 1 kg volstruisfilet in blokkies goulash gesny 2 el olyfolie 2 el balsamiekasyn 1 ui, gekap 1 tl roosmaryn 1 tl naeltjies 1 tl neutmuskaat koppie port sout en peper, na smaak So gemaak: volstuisvleis met die marinade 3 ...
Read moreSondag hoender
Ek was nooit ‘n voorstaander van pakkies soppoeier in kos nie, maar ag soms moet mens ‘n uitsondering maak Benodighede kookolie 6-8 hoenderporsies sout varsgemaalde swartpeper 1 pak (60g) dik bruinuiesoppoeier 500 ml (2 k) water 250 ml (1 k) mayonnaise 125 ml (½ k) mango atjar of blatjang ...
Read moreCORDON BLEU
Bestandele 4 skyfies Cheddarkaas 8 dun skywe filet eweredige grootte 8 spekvleisrepies, swoerd verwyder 20ml Franse mosterd 100ml koekmeelblom 5ml sout 1ml varsgemaalde swartpeper 2 eiers, geklits 100 ml droë broodkrummels 38 ml botter of margarien Metode Sny die kaasskywe so groot soos die vleisskywe en plaas n kaasskyf bo-op ...
Read moreVingerleklekker Kebabs
500g -hoender borsies in kebabblokkies opgesny sout na smaak 12 droe appelkose, in sjerrie geweek vir 15 min 5 appelringe, in kwarte gesny 8 spekvleisrepies 1 groot groen soetrissie 1 groot ui 8-12 sampioene Marinade: 150 ml kookolie 20ml aangemaakte mosterd 20ml Worcestersous 10ml Tobascosous 15ml sojasous 50ml brandewyn 10ml ...
Read moreLui vrou eenpot
1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyrex bak met olie of margarien. 2. Braai hoender porsies tot ‘n goudbruin maar nie gaar. (Hoender ...
Read more