Loader

Recipe Type: Pasteie

Hoender Pasteitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Bestandele: 1 pak gemengde hoeder stukke 1 bottel wit wyn (ek gebruik sommer droe wit wyn) – sout en peper na smaak – Mixed herbs na smaak – Hoender speserye na smaak 250ml room 2 uie fyngekap en gebraai 1 pakkie sampioene fyngekap en gebraai 1 pakkie hoender room sop ...

Read more

Maklike Steak & Kidney Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

  Bestanddele: 500g niertjies (bees of skaap, skoongemaak en in hap-grootte blokkies gesny) 1kg chuck steak blokkies (Ongeveer 2,5cm x 2,5 cm) 3 groot uie in kwarte gesny 2 k water Aromat na smaak Peper na smaak 2 pakke skilferkors 3 tl bisto aangemaak met bietjie water Braai jou niertjies ...

Read more

Biefstuk en Niertjie Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele: 1.5 kg biefstuk 500 g niertjies 1/2  kop koekmeel 2 ml gemaalde gemmer 1 ml tiemie 3 tl Worcestersous 1 tl  aangemaakte mosterd 1 t sout 30 ml sago 5 uie, opgekap pasteikors: 1 k koekmeel 2 t bakpoeier knippie sout 125ml sonneblomolie 125 ml melk 1 eier So ...

Read more

Kalahari Hoender Pastei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Hoender pastei hoef nie altyd baie moeite te wees nie.   Bestanddele: 1 pak skilferkors deeg (haal hierdie sommer die oggend al uit die vrieskas as jy besluit om pastei te maak) 1kg hoender fillette 1 l water 2-3 e Worcetershire sous Hoender speserye knippie of twee oregano 1 blokkie ...

Read more

Tuisgemaakte Worsrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Vulsel: 1kg maalvleis 15ml sout 25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na smaak 2 snye witbrood (gekrummel) 25ml asyn 10ml koljander knypie kaneel Deeg: 4 x 250ml koekmeelblom 500g botter 1 eiergeel 5ml sout 12.5ml suurlemoensap 250ml water Vulsel: Braai al die vulsel bestanddele saam totdat die vleis ...

Read more

Braai Paai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

  2 Rolle Skilferkorsdeeg 300 g Boerewors gaargemaak, in skyfies gesny 2 Gaar Hoenderborsies – skyfies gesny (Gerookte Hoenderborsies kan ook gebruik word) 1 Pakkie Gesnipperde Spek 1 Ui 1 Rooi Rissie 1 Geel Rissie 1 Pak Sampioene Feta Kaas Mozzarellakaas Cheddarkaas So gemaak: Spuit braairooster baie goed met spay&cook ...

Read more

Gebakte Risotto

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

15 ml botter 1 klein ui, fyn gekap 175 ml ongekookte Arborio rys 1 blikkie hoenderaftreksel 2,5 ml Italiaanse speserye 2 ml swartpeper Voorverhit die oond tot 180 grade. Smelt die botter, voeg die ui by en braai dit vir 2 minute lank. Voeg die rys by en kook dit ...

Read more

Gebakte maalvleis gereg

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500 g maalvleis 1 blikkie tamaties Gevriesde pizza deeg 1 koppie gerasperde chedder kaas ‘n kwart koppie gerasperde parmesaan kaas Voorverhit die oond tot 220 grade. Braai die maalvleis tot bruin. Voeg die tamaties by en kook ‘n verdere 2 minute. Plaas die deeg in ‘n oond bak en druk ...

Read more

Herderspastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

500 g maalvleis 250 ml  groen soetrissie 5 ml chilli poeier 2,5 ml sout 1 pakkie smash of vars kappokaartappels 125 ml gerasperde cheddarkaas Sit die stoof op volrooster (Grill). Roerbraai die vleis in ‘n pan oor medium hitte totdat dit verbruin het. Voeg die soetrissie, chilli en ‘n kwart ...

Read more

Hoenderpastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaalde swartpeper 200 g gekookte ham, in blokkies gesny (1 cm) 2 uie, grof gekap 250 g knopiesampioene, ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!