Recipe Type: Pasteie
Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors
Gebakte bone en wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3 knoffeltoontjies, gekneus1 jalapeno rissie, gekap1 rooi soetrissie, gekap1 groen soetrissie , gekap 1 el matige kerriepoeier1 kg wors varkworsies – stukke opgesny 2 blikkies KOO ...
Read moreKortpad Kul Quiche
‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n lekker kulresep, minder moeite as die oorspronklike maar net so lekker – Chef Don 8 tot 10 snytjies brood Botter – vir smeer 2 Blikkies Bull Brand Corned Meat (Bully Beef) 2 groot uie – ...
Read moreBobotie Pot Pasteitjies
Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...
Read moreBobaas Pastei
Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter ...
Read moreBabbelaas Souttert
Wees Babbelaas se Baas met oorskiet braaivleis Tertkors: 2 kop koekmeel mespunt sout mespunt rooi peper 150g gevriesde botter, gerasper 1 el brandewyn 150 ml yskoue sodawater . Sif die koekmeel, rooi peper en sout saam Vryf die botter in die koekmeel in met jou vingerpunte totdat jy krummel effek ...
Read moreHam en Kaas Wawiele
Heerlike vingerhappie, kinders is dol hieroor. Vinnig en maklik Lekker vir ligte ete saam kraakvars groenslaai 1 x 400g Blaardeeg ontdooi 1 eier geklits 8 snye ham 1 kop gerasperde kaas tamatiesous gemengde droë kruie na smaak bietjie botter Voorverhit oond na 180 C en smeer ‘n bakplaat met ...
Read moreBullybeef Pastei
‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang. Verhit bietjie olie en braai ui en knoffel saam tot ...
Read moreWarmbrakkies met ‘n kinkel
Vergeet van tamatiesous, hiers ‘n vingeraflek lekker idee 6 Broodrolletjies Blaarslaai – opgesnipper 6 rooiworsies van jou keuse ( goeie gehalte) plus bietjie botter vir braai 3 agurkies – in langwerpige vingers in die lengte afgesny romerige koolslaai (sien onder vir resep) Mosterdsous Koolslaai: 1/2 kop mayonnaise 1/3 kop sugar ...
Read moreSlapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . ...
Read more