Loader

Recipe Type: Nageregte

Potting-Soil Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

“Die hele geheim van dit is die rasper van die koekies en dit moet die swart oreo koekies wees.” 4 x bokse Swart Oreo koekies 2 x bakkies maaskaas 4 x koppies melk 2 x pakkies instant pudding (Vanilla) Rasper met grof kant al die Oreo koekies. Meng Instant pudding ...

Read more

Lemoenstroop Koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

.. heerlik vir teetyd of sommer vir lekker nagereg. Jy het nodig:.. 1 koppie sagte botter 1 kop suurmelk 2 eiers 2 el versuikerde lemoenskil koppie gekapte neute knypie sout 1 kop kookwater 1 kop suiker 1 teel koeksoda in melk 1 kop gesnyde dadels 2 kop meelblom So gemaak: ...

Read more

Romany Perske Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

…… vinnig en ohhh heerlik..!! Jy het nodig: 1 blik halwe perskes Sherry van jou keuse 1 pakkie romany creams vanilla roomys, of styf geklopte room So gemaak: 1. Gooi die stroop van die perskes in ‘n aparte koppie. 2. Sit die perskes op ‘n bakplaat. Sit ‘n romany cream ...

Read more

Verleidelike Oreo-Broodpoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Broodpoeding met ‘n verleidelike twist…. 10 snye dik witbrood 1 pakkie oreo koekies geskei – Getwist van mekaar af 3 eetl Nutella 100 g pekanneute, gekap 200 g donkersjokolade, in stukkies gebreek 200 ml melk 200 ml room 100 ml kondensmelk 80 g botter (nie margarien nie) 3 jumbo-eiers 145 ...

Read more

Min moeite – Aarbei Genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die poeding sit mens in ‘n kits aanmekaar… en ‘n bonus….dis heerlik,,!!! Gaan koop : 1 Swissroll (rolkoek) Pakkie aarbeie – in kwarte gesny Vars Room – styfgeklop Aarbei Konfyt Rol die swissroll oop, sny mooi in die helft, hou 1 helfte eenkant, en smeer met die een laag met ...

Read more

Perske Glasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Poeding hoef nooit ingewikkeld te wees nie… ‘n mooi glas kan dit altyd op sy beste vertoon met min moeite lekkerte. Perske Glasie: 1 blikkie perskes halwes 1 pakkie instant poeding butterscott geur- aangemaak soos op pakkie, en geset room- styfgekop sjokokade of karamel stroop, net so blerts Skep nou ...

Read more

Koffie en Amarula Poeding ..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

…. absoluut heerlik ! 20 ml koffiepoeier 125 ml kookwater 300 g malvalekkers 1 blik (410 g) ingedampte melk 60 ml Amarula-room 125 ml gekapte neute Los die koffie in die water op. Giet in groterige kastrol en plaas die malvas daarin. Laat eenkant tot die lekkers feitlik heeltemal gesmelt ...

Read more

Roomys Sjokoladesous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Vinnige sjokoladesous op roomys. 1 en halwe koppie Milo Halwe koppie Suiker Halwe koppie Melk Kook alles saam. Laat afkoel en bedien Wat oorbly , stoor in yskas tot later. Baie baie lekker!

Read more

Sjokolade – Piesangs

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

 SJOKOLADEPIESANGS – bennie geustyn – via Facebook Boerekos Kookengeniet 4 groot ryp piesangs 1x100g blok melksjokolade rum, koffielikeur of brandewyn(opsioneel) METODE: Sny ‘n dun stukkie skil in die lengte van die piesangs af. Breek sjokolade in blokkies & halveer. Druk blokkies in vleis van piesangs. Braai of onder oond rooster  piesangs ...

Read more

Predikantsvrou- Nagereg

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

liplekker warm nagereg… 3 groot eiers – geskei 190-375 ml strooisuiker.. gelang van jouse soettand 375 ml melk – volroom 100 ml meelblom – gesif 310 ml lemoensap – vars 30 ml suurlemoensap – vars skil geraper van 1 lemoen 45 ml botter voorverhit oond 180C So gemaak: klits die ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!