Loader

Recipe Type: Nageregte

Brandewyn Perskes

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ingelegde Brandewyn Perskes…(die wag, die moeite werd)..! 4 kg ryp perskes, afgeskil Stroop: 2,5 kg suiker en 2,5 l water Maak die stroop en kook die perskes daarin (10-15 minute). Haal die perskes uit en pak in droë, gesteriliseerde bottels. Kook die stroop verder tot daar so 2 derdes oor ...

Read more

Meringue Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hemelse Verrassing ~ Stephanie Jacoba Hier is n heerlike nagereg vir baie spesiale geleenthede. BESTANDDELE: 2 x groot meringue doppe (250mm deursnee) 1 liter koue room(styf geklits) 1 pk (500g) fyn gesnipperde marshmallows (gebruik kombuisskêr..doop gereeld in warm water, dan knip dt makliker) 200 ml pynappelstukke (kan seker d fyn ...

Read more

Grendadella-Yskaskoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bederf vir enige soettand 1 blikkie Ideal melk – baie koud – verkieslik oornag in yskas 2 klein blikkie grenadellamoes halwe kop strooisuiker 3 pakkie suurlemoenjellie 1 kop kookwater 2x200g Tennisbeskuitjies Klop die Idealmelk tot styf, voeg strooisuiker by en dan die grenaddellas. Meng jellie met die kookwater en laat ...

Read more

3 Bestandele Yskaskoek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Maklike nagereg met 3 bestandele Yskaskoek Bestandele: 3 Pakkies Instant pudding (aangemaak soos aangedui op pakkie) 1 na 2 pakkies tennisbeskuitjies, ‘cream crackers’ of vingerkoekies 250ml room (styfgeklop) Metode: Pak tennisbeskuitjies onder in bak Smeer jou 1ste laag poeding Pak weer beskuitjies Smeer 2de laag beskuitjies Gaan so aan tot ...

Read more

Koffiesjok Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Koffie en sjokolade 2 van jou gunstelinge, dan is die poeding vir jou…. hemels, hemels Bestanddele:(genoeg vir 4-6 porsies) 1 kop bruismeel 2 jumbo eiers, geskei halwe kop witsuiker 1 opgehoopte el kakao poeier 1 opgehoopte tl bakpoeier sout – so mespunt 100ml kookolie 100ml kookwater 5ml vanielje Metode: Voorverhit ...

Read more

Taai Dadel Brandewyn Toffie Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

bestanddele: 1/2 kop kookwater 3/4 koppie dadels, gekap 2 tl opgehoop ~ koeksoda 4 el botter ~ gesmelt 3 el appelkooskonfyt 8 el bruinsuiker 1 groot eier 1 en 1/2 kop koekmeel, gesif 1/2 tl bakpoeier knypie sout 1/2 tl fyn kaneel 1/4 tl gemmer 1/4 tl neutmuskaat handvol pekanneute, ...

Read more

Piesang en Sjokolade Lagies Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

mooi op die oog en heerlike poeding in ‘n oogknip .. Piesangs 1 pakkie kits sjokolade poeding – maak aan soos pakkie aandui- laat goed stol 1 pakkie tennis koekies, fyn gedruk, knypie kaneel ingemeng.. Skep lagie kits poeding onder in mooi glas, koekie krummels, en dan piesang in skyfies ...

Read more

Gemmerpoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

heerlike gemmerpoeding ~ SONDER EIERS – chef sharkie Deeg: 2 eetlepel goue stroop 1 eetlepel botter 1 teelepel koeksoda ¼ koppie melk 1 eetlepel asyn ½ teelepel gemmer 1 eetlepel appelkooskonfyt 1 koppie meel Stroop: 2 koppie water 1 koppie suiker knippie sout ½ teelepel gemmer Metode Deeg: Meng alles in ...

Read more

Maklike Sago Poeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

My ouma se maklike sago resep. : Bestandele : 1 L Melk. 250 ml Sago. 1 ml Sout. 10 ml Vanilje geursel. 4 Eiers geskei. 12,5 ml Botter of Margarine. 1 Eetlepel Appelkoos konfyt. 4 Eetlepel suiker METODE. : Week die sago in 250 ml water en dreineer. Kook 250 ml ...

Read more

Gebakte Guavapoeding

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Smul winters poeding, net so lekker afgekoel 4 el botter 1 kop witsuiker ¼ koppie melk 3 groot eiers 1 en halwe kop koekmeelblom 2 tl bakpoeier knypie sout 1 blik quavas ~ sap gedreineer, eenkant gehou en vruggies net liggies plat gedrukte Room die botter en suiker saam tot ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!