Loader

Recipe Type: Nageregte

Aarbei-genot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  heerlike nagereg aan jou vingerpunte, beindruk met die een !! Gaan koop : 1 Swissroll (rolkoek) Pakkie aarbeie – in kwarte gesny Vars Room – styfgeklop Aarbei Konfyt Rol die swissroll oop, sny mooi in die helft, hou 1 helfte eenkant, en smeer met die een laag met aarbei ...

Read more

Braaivleis Bruinpoeding Potjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Jy het nodig 2 eiers 1 eetlepel botter of margarien, gesmelt 1 eetlepel gouestroop 2 koppies koekmeel 1 teelepel bakpoeier knippie sout 1 teelepel koeksoda ½ koppie melk 3 el appelkooskonfyt knippie gemaalde gemmer Vir die sous: 4 koppies water 1 teelepel vanieljegeursel 4 koppies suiker 1 koppie room   ...

Read more

Appel Sponspoeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Smul warm appelpoeding in ‘n oogwink . bestanddele: 1 groot groen Apple, geskil en groot blokkies opgesny (gekook vir 10 min, gedreineer en afgekoel) 1½ kop bruismeel 2 groot eiers 125ml suiker ½ kop melk *bruinsuiker vir sprinkel sous: 1 (380g) blik ingedampte melk ¼ kop bruinsuiker ¼ kop goue ...

Read more

Malvapoeding Muffins

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.1 / 5)

  Bestanddele 1 koppie koekmeel 2 tl koeksoda 3 eiers 1 kop bruinsuiker 4 el fyn appelkooskonfyt 3 el botter – gesmelt 3/4 kop melk 1 el bruinasyn 1/2 tl sout 12 hoogstaande “muffin liner” Sous 1/2 kop bruinsuiker 2 el botter 150 ml houertjie room 50 ml water Versiersel: 1 ...

Read more

Gebakte Piesang Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

2 kop koekmeel halwe koppie strooisuiker 4 baie ryp piesangs, fyn gedruk 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda halwe koppie appelkooskonfyt 1 kop volroommelk 3 el botter, gesmelt 1 groot eier, geklits 1 tl vanielje geursel knippie sout Stroop: 1 kop bruinsuiker 4 el stroop 1 blik idealmelk halwe koppie ...

Read more

Heerlike Gemmer Potpoeding

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Laataand, dis die tyd wanneer ek altyd lus raak vir iets soets… en vinnig.. Heerlike Pot Gemmerpoeding ~ reg in 10 minute Jy het nodig stroop: 1 kop suiker 750 ml water 1 tl fyn gemmer 2 el appelkooskonfyt mespunt sout Meng ales in ‘n kastrol , sit op plaat ...

Read more

Trish se Dubbel Pepermint Crisp Tert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

  500 ml room 1 blikkie karamel 2 pepermint crisp sjokolades 2 pakkies pepermint sjokolade gegeurde tenniskoekies Klits 500ml room tot begin styf raak. Vou n blikkie karamel in die room. Rasper een peppermint crisp en sit in mengsel. Pak tennis beskuitjies in bak en sit laag van mengsel op. ...

Read more

Roly Poly Poeding

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Lekker poeding met nostalgie 1 koppie koekmeel 1 teel. Bakpoeier 2ml sout Meng bogenoemde goed. Vryf 125ml botter in meelmemgsel tot dit soos growwe broodkrummels . Voeg n eetlepel koue water by net om kniebare deeg te maak. Rol uit op meelbestrooide oppervlak en smeer lekker dik appelkooskonfyt. Rol op ...

Read more

Oreo Trifle

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

bestanddele: 500 ml gladde maaskaas 1 koppies versiersuiker 3 koppies melk 2 pakkies kits vanielje poeding 250 ml room, styf geklop 1 boks Oreo koekies, grof gekrummel In ‘n groot bak, room saam maaskaas en versiersuiker met ‘n elektriese menger tot gemeng, sowat 2 minute. In ‘n aparte bak, met ...

Read more

Vanielje-roomys

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Tuisgemaakte Vanielje-roomys ~ Sonder masjien Jy benodig: 1 koppie (250ml) volroom- melk ’n knypie sout 150g suiker vanieljepeul, in die middel oopgesny 2 koppies (500ml) dubbeldik room 5 eiergele Plaas die melk, sout en suiker in ’n kastrol en verhit oor lae hitte. Skraap die sade uit die vanieljepeul en ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!