Loader

Recipe Type: Klein Koekies

Spesery Sjokoladekoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Koekblik bederfies jy het nodig: 250g botter1k bruinsuiker2 groot eiers1t vanilla3k meelblom1t bakpoeier1t koeksoda1t kaneel1/2t sout1/2t gemaalde swartpeper100g donkersjokolade, grof gekap Klits die botter en suiker in ¡¥n groot bak tot lig. Klits eiers by, een vir een. Voeg vanilla by. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, sout en peper ...

Read more

Wortelmuffins met roomkaasversiersel

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

– Dis die lekkerste Muffins – (Maak: 12) 430 g koekmeel165 g sagte bruinsuiker5 ml bakpoeier2,5 ml koeksodamespunt sout5 ml fyn kaneelkoppie oliekoppie yogurtkoppie pynappelstukke, fyn gesny2 ekstra groot eiers10 ml vanieljegeursel500 ml gerasperde wortel100 g pitlose rosyne VERSIERSEL125 g roomkaas30 g botter, teen kamertemperatuur10 ml fyngerasperde suurlemoenskil5 ml suurlemoensap5 ...

Read more

Piesang en Amarula Kolwyntjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ideaal vir kosblikke, ‘n ligte ontbyt. of peuselhap 2 kop bruismeel2 groot eiers1 kop witsuiker¼ tl sout¼ tl kaneel½ tl koeksoda5 baie ryp piesangs- fyngedruk2 el botter gesmelte1 tl vanielje geursel1 kop Amarula Opsioneel: versiersel het ek net ‘n blikkie karamel glad geklop en kolwyntjiesgesmeer, maar jou versiersel kan jy ...

Read more

Milo-koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Grootmaak Koekblik bederfies Jy het nodig:3. kop witsuiker. 3 kop bruinsuiker. 6 eiers. 750g botter by kamertemperatuur. 7 kop bruismeel. 3 kop Milo. 3 kop sjokolade splinters. 2 tl vanielje geursel Só maak mens:1. Verhit die oond tot 180°C en voer twee bakplate met kleefwerende bakpapier uit.2. Klits die wit- ...

Read more

Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lekkerste peuselhappies vir om die vuur, vir die kosblik of sommer vir die lekker daarvan. Jy benodig: 1kg BruismeelKits Kaassouspoeier, 2el opgehoop (Knorr)250g Botter – yskoud1 kop gerasperde cheddar kaas1½ kop fyn klam gekefde biltong½tl rooipeper (cayene peper)½tl Vars gemaalde swart peperbietjie melk Voorverhit oond 180C In ‘n lekker groot ...

Read more

Sjokolade Hawermout Rots Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Koekblik bederfies, lekker vir deur die dag peusel, kosblikke of sommer in ‘n mooi pakkie as geskenkie 2 kop koekmeel 1 el kakao mespunt sout 2 kop hawermout 1 kop klapper 1 kop muesli – enige geur 1½ kop bruinsuiker 250g botter 2 el stroop 1 tl koeksoda, aangemaak met ...

Read more

Fluweel Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Smelt in die mond koffietyd bederfie, hou die koekblk vol met die wenner Jy het nodig 2.4 kg Koekmeel 1kg Botter / Margariene – kamertemperatuur 1.5 kg witsuiker 8 groot eiers – geklits 40 ml koeksoda 1 tl sout 20 ml bakpoeier Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker ...

Read more

Heuning Speserye Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hierdie is eintlik oorspronklik ‘n Bulgaarse resep wat ek jare gelede by my Bulgaarse buurvrou gekry het nadat sy een Kersfees vir ons daarvan gebring het. Dit is tradisie in Bulgarye om die koekies Kerstyd te bak. Man maar hulle is lekker., hou maar die koekblikke vol regdeur die jaar met ...

Read more

Energiestafies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Heerlik om aan te peusel tussen etes deur en wanneer energie vlakke laag raak . Basis 1 pakkie tennisbeskuitjies, gekrummel 100g gesmelte botter . Bolaag 4 el botter 3 el grondboontjiebotter 125 ml heuning 1 kop klapper 2 kop rice krispies 1 kop rou hawermout 1 kop gedroogde vrugte, baie ...

Read more

Grootmaat Gemmerkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Jy kan maar al jou vorige gemmerkoekie resepte weggooi, die is ‘n staatmaker. Net soos ouma dit kon maak, met krakies en al Resep kan maklik halveer word ( lewer sowat + – 280 koekies) Jy benodig: 370 g regte botter 2 kop gouestroop 10 kop snowfalke koekmeel 5 kop ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!