Recipe Type: Groente
Bros gebraaide ertappels
Die lekkerste bros gebraaide ertappels 1 middelmatige aartappel per persoon knypie sout genoeg water om aartappels te bedek 200 ml kookolie 5ml gemengde kruie knippie borrie (vir ? mooi goudbruin kleur) witpeper uur voor etenstyd : Kook die aartappels in soutwater vir 10 minute. Dreineer. Meng die olie, kruie, peper ...
Read moreSampioen roerbraai
4 uie, in blokkies gesny eetlepels olyfolie 5 huisies knoffel, gekap 1-2 eetlepels vars gemmerwortel 2 murgpampoentjies, in die lengte gesny 1 geel soetrissie 1 rooi soetrissie 250g wit knopiesampioene, in kwarte ½ blokkie groente-ekstrak, verkrummel 75-100ml water 2 eetlepels vars koljander, gekap 2 teelepels mielieblom, gemeng met 2-3 eetlepels ...
Read moreFrikkadel met kool jassie
Kook die groot blare van koolkop met bietjie sout tot amper sag, laat effe afkoel 1kg top gehalte maalvleis 2 snye witbrood in halwe koppie volroom melk geweek 1 ui, baie, baie fyn opgekap 2 groot eiers pietersielie na smaak neutmuskaat na smaak sout na smaak wit peper na smaak ...
Read moreGebakte Pampoen, Patat en Sampioen Genot
Heilsaamheid in een Gereg..!! Jy het nodig: 700 g pampoen en patat gemeng – geskil en in skywe gesny 1 rooi soetrissie – ontpit en in blokkies gesny 250 g sampioene – gehalveer 15 ml pietersielie sout en peper – na smaak 250 ml room 1 pakkie bruinuiesoppoeier 2 kop ...
Read moreOuma se Soetpampoen
Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut” Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater Voeg die pampoen in pot, gooi suiker , botter en kaneel by, giet kookwater oor, sit op plaat bring als ...
Read moreGoue Appel en Soetpatat Gebak
Heerlik saam met varkgeregte of snoek. jy het nodig: 1 kg patats -geskil,dik skyfies gesny 800 g appels -geskil,dik blokkies gesny 2 el botter 8 naeltjies 300 ml kookwater 250 ml vars lemoensap 200 g bruin suiker 1 tl fyn gemmer so gemaak: Voorverhitt oond 180 gradeC Sit patatskywe onder ...
Read moreGekrummelde Sampioene
heerlike voorgereg, of as jy hom opdollie met lekker dik kaassous bo-oor gebakte sampioene,, bedien saam steak of hoender snitzel 500g sampioene 500ml karringmelk 5ml droë tiemie 15ml fyn gekapte pietersielie 4 knoffelhuisies(fyn gedruk) vars gemaalde swartpeper vars broodkrummels olie vir diepvetbraai Vee sampioene af met ‘n klam lap. Meng ...
Read moreRomerige Gebakte Kool
Jy het nodig: Ongeveer 1 Koolkop, Grof Gekerf 1 medium grootte ui, gekap 1 aartappel in plat ronde dik skywe gesny pakkie Spek in stukke “cocktail” kaasworsies Pakkie “Potato Bake” – enige geur 1 koppie melk Cheddar of Gouda Kaas Swartpeper so gemaak: voorverhit oond 180°C Kook kool en aartappel ...
Read moreSkoonsus Dawn se gebottelde beet
500ml (2k) asyn 750ml (3k) suiker 6x250ml (6k) gerasperde/in blokkies gesny gaar beet 2 groot uie, fyn gekerf 15ml (1eetl) matige kerriepoeier 45ml (3eetl) mielieblom 5ml (1teel) sout 2.5ml (halwe teel) gemaalde gemmer Verhit asyn en suiker oor lae hitte, roer tot suiker opgelos is. Voeg beet en uie by, ...
Read moreBottel en Bêre Engelse Komkommers
5 groot engelse komkommers – in lekker dun skywe gesny 1 groot ui in snippers gesny 1k water 5 kop wit asyn 1 kop bruin asyn 3 kop suiker suiker 1 bayleave per bottel 1 ster anys per bottel knypie sout Gooi al die bestandele in kastrol,(behalwe komkommer) , bring ...
Read more