Loader

Recipe Type: Eenpan Disse

Lekker maklike Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

1 Sny witbrood1 koppie melkkwart pond kaas2 eetlepels botter3 eiers1 blik weense worsies1 klein uihalf pond ontbyt spek of ham Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.

Read more

Mieliepap Blokkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (0 / 5)

Dis heerlik vir ontbyt. Maak ‘n lekker pot mieliepap die vorige aand.Maak pap se kante mooi los en laat die pap uit pot gly. Sny in skywe – soos brood. Meng: dit hang af van die hoeveelheid pap –6 eierssout , peper, paprikaDoop die sny pap in die mengsel en ...

Read more

“Sloppy Joe” Boepensies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Naweek kos? …of sommer om daai Maandag Blues te verwilder……..trooskos vir seker! Wat is dan nou lekkerder as ‘n tuisgebakte vetkoek, ‘n vulsel van ouds! 800g beesmaalvleis100 ml kookolie1 groot ui – gekap1 groen soetrissie, gekap1 rooi soetrissie2 knoffeltoontjies, gekneus en gekaphalwe teelp kerriepoeier3ml tiemie1 el appelkooskonfyt2 el tamatiesous2 el ...

Read more

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’  – die naam sê als, Vir die stywepap: Jy benodig: 2 kop mieliemeel 3 kop water 1 tl sout Metode Gebruik ‘n swaarboompot Voeg water in pot en bring tot kookpunt, voeg sot by Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met ‘n papvurk ...

Read more

Kool en Bully Beef Roerbraai

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Vinnige en maklike smul randrekker, 1 groot koolkop 2 blikkies Bull Brand Bully Beef 1 groot ui – opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 80 ml kookolie 2 el botter 1 tl matige kerriepoeier Swartpeper en sout na smaak 1 tl gemengde kruie 1 el tamatie puree 125 ml ...

Read more

Lamsvleis Breyani

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Geurige Indiese gereg, nou nie Boerekos nie maar ons is ook mos ma lief vir iets met ‘n byt Ek deel hierdie basiese resep. Jy kan dit dan aanpas met verskillende vleissnitte. Maak seker jy het baie tyd vir die een . 1½ kg Lamsvleis stowevleis bv, opgesnyde skenkel of ...

Read more

Eenpan Worsies en Bone Lekkerte

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

‘n Eenpan lekker randrekker, sommer tjop tjop aanmekaar geslaan, smul lekker en vullend, en bonus !! min skottelgoed…. 2 blikkies KOO baked beans 375 g  “Enterprise smoked cocktail sausages ~ ontdooi bietjie botter halwe teelepel suiker Smelt botter in diep pan of kastrol Braai nou die mini worsies stadig tot lekker goud bruin ...

Read more

Jantjies (corn dogs)

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Kinders is versot hierop, lekker vinnig en ma en pa gaan net so lekker hieraan smul 8 Russians of Viennas of Frankfurters (gaargemaak) 2 kop koekmeel 2 teelepel bakpoeier 2 kop mieliemeel 2 kop melk 2 eier bietjie sout bietjie aromat bietjie rooipeper Olie vir braai ekstra koekmeel om worsies ...

Read more

Krummelpap en suurmelk (maas) Amasi

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

250 ml water 500 ml mieliemeel halwe teelepel sout klontjie botter Bring water  tot kookpunt in ’n lekker groot kastrol, voeg sout en klontjie botter by Gooi mieliemeel in die middel van water (soos ‘n miershoop)  maak nou toe met ’n deksel. Laat vinnig kook vir so 3 minute, lig ...

Read more

Dubbele Kaas Pitta Pizza’s

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: (genoeg vir 6) 6 pitta broodjies 6 tl tamatie puree 3 ryp tamaties in dun skywe gesny 1 rooi soetrissie, repies gesny 1 groenrissie, repies gesny 4 knoffelhuisies, gekneus en fyn gedruk 3 chorizo worsies , gaargemaak , skyfies opgesny 200 g repies spek , gehalveer en ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!