Loader

Recipe Type: Brood

Mayonnaise en  Kaas Broodjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie . Jy het nodig; . 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 250 ml volroom melk 2 groot eiers – geklits 125 ml mayonnaise mespunt sout 20o g gerasperde cheddar kaas 5 ml gemengde droĂ« kruie So gemaak: Voorverhit die oond ...

Read more

Spek en Spinasie Mieliebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare ontkern en baie fyn gekap 1 blikkie heelpitmielies , gedreineer 125ml olyfolie 125 ml melk 3 ...

Read more

Gegeurde broodkrummels

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Maak jou eie broodkrummels in ‘n japtrap ! Goedkoop en daars altyd ou brood in die huis ! 1 enige gesnyde ou brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 50 min) draai tussenposes om Jy kan die res broodkrummels wat jy nie gebruik ...

Read more

Kaas Soentjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Wat jy nodig het: 1/2 koppie melk 2 eiers liggies geklits 2 koppie kaas gerasper 1 koppie bruismeel 3 repe spekvleis opgekap en gebraai en afgekoel 1 ui opgekap, liggies gebraai en afgekoel mespunt sout mespunt rooipeper (cayenne peper) So gemaak: Voorverhit die oond tot 200C. . Klits saam eiers ...

Read more

Mielietert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

bestanddele 5 groot eiers 1 kop bruismeel 3 el gesmelte botter 1 x 410 g blikkies Cream Style Suikermielies 1 k  gerasperde cheddarkaas 1 tl sout mespunt rooipeper gekapte pietersielie na smaak gemaalde swartpeper na smaak voorverhit oond  180 ° C Klits die eiers met die gesmelte botter Sif die bruismeel, sout ...

Read more

Vetkoek (magwinya)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Soet, ronde Afrika vetkoek Bestanddele 7 koppies koekmeel (nie bruismeel) 2 teelepels sout 4 eetlepels suiker 1 pakkie Gis (10g) Louwarm water Kookolie (vir braai) Metode: In ‘n koppie gooi die gis en voeg warm water by. Laat staan tot dit begin skuim In ‘n groot bak; meng al die ...

Read more

Kaas en Mayonnaise Muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

  1 x 500g bruismeel 100 g gerasperde kaas 250 ml melk of room 125 ml Mayonnaise 1/2  tl knoffelsout Mespunt Rooipeper (cayenne peper)   Voorverhit oond na 180 C In lekker groot mengbak, meng al die droe bestanddele saam, gooi gerasperde kaas by, meng liggies deur met vingers Meng ...

Read more

Basaar pannekoek in grootmaat

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

16 k koekmeel halwe kop witsuiker 3 el bakpoeier 4 tl sout dosyn eiers 1 liter kookolie 1 kop asyn 18 k koue water kaneelsuiker In lekker groot skottel , klits saam : eiers , olie, asyn en ‘n bietjie water Sif koekmeel, bakpoeier, en sout saam,  meng dan suiker deeglik deur met vingers ...

Read more

Kaas Skons

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

450g bruismeel plus bietjie ekstra vir werksoppervlak 5 ml rooipeper 5 ml sout 150g botter 300ml melk plus bietjie ekstra om skons mee te borsel 1 xtra groot eier 150g cheddar kaas, gerasper Voorverhit die oond tot 200 ° C In ‘n lekker groot mengbak, meng bruismeel, rooipeper en sout ...

Read more

Vinnige Wit Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Smul lekker vinnige brood, wat meer kan jy vra, Tuisgebak , die beste !!! 500g Bruismeel (Self Raising flour) 500ml karringmelk 1/2 tl sout Voorverhit oond 180°C Meng alles goed saam. Gooi in gesmeerde broodpannetjie Bak in voorverhitte oond vir 1 uur Met dank aan Maritza Farham

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!