Recipe Type: Braaivleis
Lewer op n stokkie
250 g onpitte pruimedante250 ml soet muskadel500 g skaap/bees lewer30 ml suurlemoen sap15 ml vars gekapte tiemie (5 ml droog)250 g spek15 ml mostert Week die pruimedante in die muskadel vir n uur. Maak die lewer skoon deur die membraan te verwyder. Sny die lewer in blokkies. Sprinkel die suurlemoensap ...
Read moreSnoek Koningskos oor die kole
Die beste manier om snoek gaar te maak is oopgevlek en oor warm kole – Chef Don Jy het nodig: 1 kg Braai Snoek – half ontdooi, moet nie die vel van die snoek verwyder nie 100 ml olyf olie Sous om te bedruip: 200 ml fyn appelkooskonfyt 150 ml ...
Read more“Flamed Grill” T-Bone
Die lekkerste manier van Steak Braai. Sodra die hout vuur goed aan die gang is, en kole het maar genoeg vlam ook, sal die braai proses vinnig verby wees, met die vleis in die toeknyprooster is dit gemaklik om te beheer oor die vlamme, tot perfeksie., sommer so terwyl jy ...
Read moreRump Steak Kerrie Sosaties
2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 ...
Read moreRegop Hoender “flattie” oor die kole
Niks gesukkel en geen gemors van souse nie. Sit en kuier lekkerte, maak tyd vir die een 1 Groot Heel Plaashoender Suurlemoensap Portugese Hoender speserye Sout en Peper na smaak *Toeknyprooster Was die hoender deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; veral om die vlerkies en verwyder dit ...
Read moreStaan Ribbetjie
Staan en sit kuier om die vuur en staar vir die vlamme lekkerte, maak tyd vir die een 1 Lams/skaapribbetjie 125 ml Suurlemoensap Sout en Peper Toeknyprooster Maak seker die bene aan die bokant hegkant van die ribbes is gekraak (deur gekeep) *Opsioneel – Sny die vetkant met n skerp ...
Read moreBiltong en Kaas Paptert
Heerlik saam braaivleis of enige bygereg of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies ½ tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot ...
Read moreHeel Sout Skaapribbetjie oor die Kole
Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. — Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejtie. . Jy benodig: 1 heel lams/skaapribbetjie vroeg uit die yskas gehaal en ...
Read more“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole
Hoe ook al, ‘n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...
Read more